Gramola

Gramola is die Oostenrykse been van die Brits-Tsjeggiese platemaatskappy van dieselfde naam wat in 1924 in Wene gestig is en aktief geword het op alle gebiede van klassieke musiek.[1]

Dit het aanvanklik gefokus op die groot komponiste van Weense klassieke musiek, soos Haydn, Mozart, Beethoven , en Schubert, maar die platemaatskappy se fokus val sedertdien veral op CD-produksie en die bevordering van jong Oostenrykse musikante, of musikante wat tans in Oostenryk woon. Met 70 jaarlikse nuwe vrystellings, hoofsaaklik van die werk van Oostenrykse kunstenaars, is die maatskappy die grootste klassieke plate-etiket in Oostenryk.

Gramola werk tans saam met exil.arte, 'n organisasie wat gewy is aan navorsing oor, en bewaring van werke, deur Oostenrykse komponiste en musikoloë wat tydens Nasionale-Sosialisme uitgestoot, verban of vermoor is. [2]

Gramola se platewinkel op Grabenstraat geleë in die hartjie van Wene. Die winkel met sy dieprooi reklamebord staan regs.

Verwysingswysig

  1. Gramola, das Label www.gramola.at/de/labels/gramola/
  2. "About Gramola". Gramola. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2020.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media