Grafiet

Grafiet
 
FormuleC  
Kleurysterswart tot staalgrys 
Streepswart tot staalgrys 
Glanssubmetallies 
Hardheid1-2 (Mohs) 
Digtheid2,09 - 2,23 g.cm3 
Optiese eienskappe 
Transparansieopaak 
Dubbelbrekingeenassig 
RuimtegroepP6₃/mmc 
Strukturbericht-kodeA9 
Eenheidsela = 2.463 Å, c = 6.714 Å 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Grafiet is mineraal. Dit bestaan uit koolstof en is die mees stabiele allotroop van hierdie element. Grafiet word in grafitiese skis op aarde aangetref en dit is ook in meteoriete en maanstene gevind.[1]

Struktuurwysig

Dit het 'n gelaagde heksagonale struktuur. Die lae bestaan uit seshoekige koolstofringe, wat se chemiese binding vergelyk kan word met molekulêre verbindings soos benseen of naftaleen. Die binding in die lae is sterk. Die lae is gewoonlik gestapel as -A-B-A-B-. Dit is die 2H-grafietstruktuur wat die argetipe is van die strukturbericht-klassifikasie se A9-struktuur. Daar word nogtans ook 'n romboëbriese weergawe aangetref wat 'n -A-B-C-A-B-C- volgorde het. Sy eenheidsel is groter: a = 2.456 Å, c = 10.044 Å, ruimtegroep R3m. Hierdie fase word 3R-grafiet genoem. Die binding tussen die lae is hoofsaaklik dispersiekragte (vanderwaalskragte) en is swakker. Hierdeur kan die lae maklik oor mekaar skuif. Grafiet word dan ook soms as smeermiddel aangewend.

Grafiet is 'n halfmetaal en het taamlik goeie elektriese geleiding.

Verwysingswysig

  1. "mindat 1740" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media