Graeme Smith

Graeme Craig Smith (gebore 1 Februarie 1981 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler en was kaptein en lid van Suid-Afrika se nasionale krieketspan. In 2003 is hy aangestel as kaptein van die Proteas, en het oorgeneem van Shaun Pollock. Hy het die posisie van die toetskaptein tot sy aftrede gehou op 5 Maart 2014.[1] Hy word beskou as een van die beste Suid-Afrikaanse spelers van alle tye. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2003, 2007 en 2011, die Kampioenetrofeë in 2002, 2004, 2006 en 2009, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009 en 2010 vir Suid-Afrika gespeel.

Graeme Smith
Graeme Smith in 2012
Volle naamGraeme Craig Smith
Gebore1 Februarie 1981 (1981-02-01) (43 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Bynaam(e)Biff
Lengte1.88 m
KolfstylLinkshandig
BoulstylRegterarm wegbreker
RolAanvangskolwer
Internasionale geskiedenis
Nasionale spanSuid-Afrika
Toetsdebuut (no 288)8-12 Maart 2002 v Australië
Laaste Toets1 Maart 2014 v Australië
Toetshempno.49
EDI debuut (no 68)30 Maart 2002 v Australië
Laaste EDI27 November 2013 v Pakistan
EDI hempno.15
T20I debuut (no 12)21 Oktober 2005 v Nieu-Seeland
Laaste T20I16 Oktober 2011 v Australië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e)Span
2008 -Rajastan Royals (spanno. 15)
2005Somerset
2004/05-2006/07Kaapse Kobras
2000/01-2003/04Westelike Provinsie
1990–2000Gauteng
Loopbaanstatistiek
KompetisieToets   EDI    1e rangA-lys    T20
Wedstryde11719716025981
Lopies aangeteken9,26569891265393312282
Kolfgemiddeld48.2538.4849.2339.2030.42
100s/50s27/3810/4736/5014/671/11
Hoogste telling277141311141105
Aflewerings geboul1,41810261786196896
Paaltjies81811474
Boulgemiddeld110.6252.83102.9038.2137.00
5 paaltjies in 'n kolfbeurt000--
10 paaltjies in 'n wedstryd0nvt0nvtnvt
Beste boulontleding2/1453/302/1453/303/23
Vangskote/Stonkings169/-105/-231/-137/-35/-
Bron: cricinfo, 5 Maart 2014

Toetskapteinwysig

Op 1 Februarie 2013 lei Smith 'n span vir die 100ste keer op die veld (99 keer die Proteas en een keer die Wêreld XI), die eerste speler ooit wat die mylpaal bereik. Op 24 Februarie 2013 lei Smith die Proteas tot 'n toetssege oor Pakistan en word die eerste toetskaptein ooit wat 50 toetsseges behaal.

Rekordswysig

Graeme Smith in 2006
  • Smith hou die wêreldrekord van kaptein in die meeste aantal toetswedstryde. Hy is ook die enigste toetskaptein wat meer as 100 toetswedstryde speel. (109-108 as kaptein vir Suid-Afrika en 1 vir ICC).[2]
  • Smith hou die wêreldrekord van die hoogste aantal oorwinnings in toetswedstryde as 'n kaptein met 53 oorwinnings.
  • Smith hou die meeste 100s (15) deur 'n kaptein in toetswedstryde.
  • Hy hou ook die wêreldrekord van 'n niepaaltjiewagter wat die meeste vangste (82) in toetswedstryde wen.[3]
  • Vinnigste Suid-Afrikaanse krieketspeler om 1000 toetslopies te bereik.[4]
  • Smith hou die rekord van die meeste toetslopies as kaptein (8659).[5]
  • Hy het saam met Jacques Kallis die rekord vir die hoogste ooit vennootskap as debutante in T20 Internationals (84 vir die 1ste paaltjie).[6]

Verwysingswysig

  1. (en) "Fourth-innings hero, and captain extraordinaire". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2014.
  2. (en) "Captaincy records | Test matches | Cricinfo Statsguru | ESPN Cricinfo". Stats.espncricinfo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 5 Mei 2014.
  3. (en) "All-round records | Test matches | Cricinfo Statsguru | ESPN Cricinfo". Stats.espncricinfo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2015. Besoek op 5 Mei 2014.
  4. (en) "Records | Test matches | Batting records | Fastest to 1000 runs | ESPN Cricinfo". Stats.espncricinfo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 5 Mei 2014.
  5. (en) "Most test runs as captain". Howstat. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019. Besoek op 5 Mei 2014.
  6. (en) "Highest partnership for any wicket as debutants in T20I history". cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2019. Besoek op 6 Januarie 2019.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media