Giorgio Abetti

Italiaanse sterrekundige

Giorgio Abetti (5 Oktober 1882, Padua, Italië - 24 Augustus 1982, Florence, Italië) was 'n Italiaanse sterrekundige wat op sonne gespesialiseer het. [1]

Giorgio Albetti

Hy is in Padua gebore, die seun van die bekende sterrekundige Antonio Abetti. Hy was opgelei by die Universiteit van Padua en die Universiteit van Rome. [1]

Hy het sy loopbaan by die Collegio Romano-sterrewag in Rome begin as 'n assistentsterrekundige. In 1921 het hy sy vader as direkteur van die Osservatorio Astrofisico di Arcetri opgevolg en tot 1957 voortgesit. Terselfdertyd was hy ook professor aan die Universiteit van Florence en het tot 1957 in hierdie posisie voortgegaan.[1]

Giorgio Abetti is bekend vir die ekspedisies wat hy na Siberië (1936) en Soedan (1952) gelei het om sonsverduisterings waar te neem. Hy was ook 'n besoekende professor aan die Universiteit van Kaïro in 1948-49. Hy was die vise-president van die Internasionale Sterrekunde Unie in 1938 en het die Medaglia d'argento van die Italiaanse Geografiese Genootskap (1915), die Premio-reaal van die Accademia dei Lincei (1925) en die Janssen-medalje (1937) ontvang.[1]

In 1937 het Abetti die Prix Jules Janssen, die hoogste toekenning van die Societe Astronomique de France, die Franse Sterrekundige Vereniging, ontvang.

Die Abetti krater op die maan en asteroïde 2646 Abetti word na hom en sy pa Antonio Abetti vernoem.

Bibliografiewysig

Hy is die skrywer van verskeie werke rakende astronomie.

  • Handbook of Astrophysics
  • Nebulae and Galaxies
  • Solar Research
  • Stars and Planets
  • The Exploration of the Universe
  • The History of Astronomy (1952, English edition)
  • The Sun (1957)

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 G. Godoli ABETTI, Giorgio. Dizionario Biografico degli Italiani (in Italian)

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media