Gewei

Horings van Hertagtiges

Gewei is die term wat verwys na die horings van lede van die hertfamilie. Hulle is uitbreidings van die skedel en is ware beenstrukture wat gewoonlik in simmetriese pare groei. In die meeste spesies het net bulle gewei, en die primêre doel daarvan is om die moontlikheid van seksuele seleksie deur koeie te vergroot en om met ander bulle te baklei. In gematigde klimaatstreke word die gewei elke jaar afgeskud en nuut gegroei. By rendiere kry bulle én koeie gewei.[1]

Die gewei van ’n edelhertbul. Die fluweelagtige buitenste deel bevorder bloedvloei en verskaf suurstof en voedingstowwe aan die groeiende been.

Voorkoms en funksiewysig

Manlike damherte aan die baklei.

Gewei is uniek aan herte. Dit het ’n fluweelagtige bedekking wat suurstof en voedingstowwe aan die groeiende been verskaf.[2]

In die meeste bevolkings van die Arktika en gematigde streke word die gewei jaarliks opnuut gegroei, maar die grootte hang in baie spesies van die dier se ouderdom af; dit word oor ’n tydperk elke jaar groter totdat dit ’n maksimum grootte bereik. In tropiese streke kan die gewei enige tyd van die jaar afgeskud word, en in sommige spesies net elke paar jaar.

Dit dien ook as wapens vir vegtende bulle, wat somtyds ernstige wonde kan toedien, en as ’n teken van dominansie en seksualiteit.[3]

Verwysingswysig

  1. New World Deer (Capriolinae). Answers.com
  2. Hall, Brian K. (2005). "Antlers". Bones and Cartilage: Developmental and Evolutionary Skeletal Biology. Academic Press. pp. 103–114. ISBN 0-12-319060-6. Besoek op 8 November 2010.
  3. Whitaker, John O.; Hamilton, William J., Jr. (1998). Mammals of the Eastern United States. Cornell University Press. p. 517. ISBN 0-8014-3475-0. Besoek op 8 November 2010.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media