In die mediese vakterminologie verwys gewas of tumor ("tumeo" is die Latynse woord vir "opswel wees") of neoplasma na 'n oormatige plaaslike weefselgroei. Daar word onderskei tussen "goedaardige gewasse" en "kwaadaardige gewasse".

Goedaardige gewasse

Is gewasse waarvan die selle nie siek is nie en wat tot rustige, plaaslike groei beperk bly.

Kwaadaardige gewasse

Is gewasse waarvan die selle self ernstig siek is, wat meestal vinnig groei en ook in naburige weefsels deurwoeker. Hierdie gewasse veroorsaak ook dogtergewasse in ander dele van die menslike liggaam.

🔥 Top keywords:

Gewas

In die mediese vakterminologie verwys gewas of tumor (tumeo is die Latynse woord vir opswel wees) of neoplasma na \'n oormatige plaaslike weefselgroei. Daar word onderskei tussen goedaardige gewasse en kwaadaardige gewasse.