Gestreepte hiëna

Die gestreepte hiëna (Hyaena hyaena) word veral in Klein-Asië, Noordoos-Afrika, die Midde-Ooste en Indië aangetref.

Gestreepte hiëna
Tydperk: 0.7–0 m. jaar gelede Middel-Pleistoseen – onlangs
Gestreepte hiëna by 'n dieretuin in Nepal
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hyaena
Spesie:
H. hyaena
Binomiale naam
Hyaena hyaena
Verspreidingsgebied
Sinonieme[3]
Canis hyaena Linnaeus, 1758
(verskeie ander)

Identifikasie en voedingwysig

Die gestreepte hiëna het 'n geelbruin pels met swart strepe, en lang hare kom op sy kop en rug voor. Volwasse gestreepte hiënas is 1 m tot 1,2 m lank, en het 'n stert van sowat 40 cm. Hul voedsel bestaan hoofsaaklik uit aas en afval van menslike nedersettings, maar hierdie spesie maak ook jag op lewendige prooi.

Voortplantingwysig

'n Werpsel gestreepte hiënas word in 'n gat onder die grond gebore. Die dratyd van die moeder is ongeveer 90 dae. Klein hiënas word blind en met toe ore gebore.

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. AbiSaid, M. & Dloniak, S.M.D. (2015). "Hyaena hyaena". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2017-3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link) doi:10.2305/IUCN.UK.2015-2.RLTS.T10274A45195080.en
  2. Linnæus, Carl (1758). Systema naturæ per regna tria naturæ, secundum classes, ordines, genera, species, cum characteribus, differentiis, synonymis, locis. Tomus I (in Latin) (10th uitg.). Holmiæ (Stockholm): Laurentius Salvius. p. 40. Besoek op 23 November 2012.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  3. MSW3: id=14000687 Hyaena hyaena
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media