Georgia

Staat van die Verenigde State van Amerika

Georgia (Engels: State of Georgia) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Dit is een van die oorspronklike 13 deelstate wat in opstand teen die Britse heerskappy gekom het. Atlanta is die hoofstad asook die grootste stad.

Deelstaat Georgia
altalt
Vlag van GeorgiaSeël
Bynaam(e): Peach State, Empire of the South
alt
Kaart van die Verenigde State met Georgia uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
HoofstadAtlanta
Grootste stadAtlanta
Area 24ste in die V.S.
 - Totaal153 909 km2
 - Wydte370 km
 - Lengte480 km
 - Water1 519 km2
 - % water2,6 %
 - Breedtegraad33.762° N
 - Lengtegraad84.422° W
Bevolking 9de in die V.S.
 - Totaal9 687 653
 - Digtheid62,9/km2
18de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntBrasstown Bald
1 458 m
 - Gemiddeld591 m
 - Laagste puntAtlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 2 Januarie 1788 (4de)
GoewerneurBrian Kemp (R)
Luitenant-GoewerneurGeoff Duncan (R)
WetgewerGeorgia Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreDavid Purdue (R)
Kelly Loeffler (R)
TydsoneUTC-5 / Somertyd UTC-4
AfkortingsGA US-GA
Webbladwww.georgia.gov
Magtige eikebome vorm 'n sierlike baldakyn oor U.S. Route 17 in McIntosh County
Black Rock Mountain State Park

Die deelstaat het 'n bevolking van 10,6 miljoen en 'n oppervlakte van 153 909 vierkante kilometer. Georgia word in die noorde deur Tennessee en Noord-Carolina, in die ooste deur Suid-Carolina, in die suide deur Florida, en in die weste deur Alabama begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die ooste.

Georgia se byname is Peach State en Empire of the South. Georgia se oorspronklike naam was Province of Georgia (1732 - 1777).

Eksterne skakelswysig

Toerisme

Geskiedenis

Ensiklopediese inligting


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media