Geleedpotiges

Die Geleedpotiges of artropodes (filum of superfilum Arthropoda) is 'n groot groep ongewerweldes (diere sonder 'n ruggraat).[1] Diere soos insekte, spinagtiges (spinnekoppe), skaaldiere (krappe en krewe), garnale en veelpotiges (duisendpote) is almal geleedpotiges. Geleedpotiges het gelede pote, 'n gesegmenteerde liggaam en 'n eksoskelet (harde dop om die liggaam).[1]

Geleedpotiges
'n Honderdpoot.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Arthropoda
Klasse

Geleedpotiges het verreweg die grootste aantal spesies van enige groep diere,[1] en moontlik ook van enige filum van enige lewende organismes op aarde. 'n Enkele orde van insekte – die kewers – oortref byvoorbeeld al die ander in die aantal spesies.

Sommige geleedpotiges, veral die insekte, lewe op land. Hulle harde eksoskelette beskerm hulle teen uitdroging. Hulle is ook die eerste filum wat ware vlug bemeester het.

Die skaaldiere (Crustacea) is ook 'n klas van die Arthropoda, maar lewe meestal in die water of is van klam toestande afhanklik vir oorlewing.

Geleedpotiges is 'n bron van voedsel vir baie diere, insluitend die mens.

Fotogalerywysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 Claire Philip, red. (2016). Die monster-feiteboek oor dinosourusse en lewe in die oertyd. Louise Vorster en Francois Griebenow. Kaapstad: Bargain Books. ISBN 9781920608866.

Bronwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media