Geheim van Nantes

Die Geheim van Nantes is 'n Afrikaanse rolprent wat op 24 November 1969 vrygestel is. Die rolprent is gebaseer op 'n radioverhaal met dieselfde naam wat van 1973 tot 1974 op Springbokradio uitgesaai is. Die vervaardigers was Elmo de Witt, Tommie Meyer en Ben Vlok, terwyl Dirk de Villiers die regie behartig het. Die hoofrolle word deur Pieter Hauptfleisch, Leonie Ross en Francois de Bruyn vertolk.

Die Geheim van Nantes
RegisseurDirk de Villiers
ProduksieleierElmo de Witt
Tommie Meyer
Ben Vlok
DraaiboekDirk de Villiers
Sakkie du Plessis
MetPieter Hauptfleisch
Leonie Ross
Francois de Bruyn
Musiek deurCon Lamprecht
KinematografieKoos Roets
Uitgereik24 November 1969
Speeltyd99 minute
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Genrewysig

Die rolprent is 'n romantiese drama. Dit het geen ouderdomsperk nie en is geskik vir die hele gesin.

Hoofrolspelerswysig

Storielynwysig

Armant du Mont is die ryk eienaar van Nantes wie se verlede hom vinnig en amper noodlottig inhaal. Op 'n dag word hy met 'n jong man wat werk op Nantes soek gekonfronteer. Du Mont is kortaf en kru met die jong man, maar sy regterhand Oom Giepie verwelkom hom. Die jong man doen alles in sy vermoë om sy plek as werker by Nantes te regverdig, ondanks Du Mont en die se neef se veragting van hom as 'n dienskneg op die plaas. Du Mont begin homself in die jong hardwerkende man sien en dit is juis net daar waar die gord gaar raak... die jong man raak verlief, net soos in Du Mont se donker verlede.

Wie is die geheim van Nantes? Wat is die geheim van Nantes? Die ryk Bolandse wingerde hou hul geheim dig tot vandag toe nog...

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media