Geelvintuna

Die Geelvintuna (Thunnus albacares), 'n roofvis, is 'n lid van die Tuna-familie en kom voor aan die hele kuslyn van Suid-Afrika, en wêreldwyd in tropiese, sub-tropiese en matige waters. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin Tuna of Tunny. Die Geelvintuna is 'n uiters gewilde sportvis.

Geelvintuna
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scombroidei
Familie:
Tribus:
Thunnini
Genus:
Spesie:
T. albacares
Binomiale naam
Thunnus albacares
Bonnaterre, 1788

Identifikasiewysig

Die vis is torpedovormig, donkerblou aan die bokant en 'n sylangse geel streep skei die bokant van die silwerkleurige pens. Die vis het geel rugvinne terwyl die rug- en anale vinne sekelvormig word met ouderdom. Vertikale wit strepe of vlekke is sigbaar op die pens van 'n vis wat pas gevang is. Die massa van 'n volwasse geelvintuna wissel van 40 tot 100 kg.

Gewoonteswysig

Hulle is aflandig verspreid maar is al van die kus af gevang (Rooikranz naby Kaapstad en Robberg naby Plettenbergbaai) wanneer die toestande gunstig was. Die vis verkies water van 17 tot 27 °C, en jag veral op pelagiese vis en pylinkvis.

Sien ookwysig

Bronnewysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media