Gebruikerbespreking:Sobaka

Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Woordgenoot in onderwerp Afrikaanse Wikipedia t-hemde
Argief
2005-092017-202021-
Hoe word 'n argief aangelê?

Bewussynwysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Bewussyn, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met jou tweede voorbladartikel! :) Ek sien nou die uitstekende Nederlandse artikel was op pad na dieselfde status, maar hy het dit nie gemaak nie. Ek dink maar hy verdien dit ook... Groete. --  SpesBona 20:35, 28 Februarie 2021 (UTC)Beantwoord

Halfleeftyd van kenniswysig

Skuus tog dat ek pla, maar hierdie onderwerp boei my regtig (veral omdat u duidelik lief is vir filosofiese onderwerpe). Ek het net gewonder... wat gebeur met kennis wat so lank onder die grond is, of versleutel is (bv. Latyn) dat almal daarvan vergeet het? Neem maar byvoorbeeld die hiërogliewe, wat maar eers in 1700's weer herontdek is. Daar is hoeveel sulke dokumente wat vir ons duister is. Hoe sluit dit hierby aan? Dit is vir my 'n paradoks. Ek is juis nou besig om weer oor die gebruik van Hollands in Mosambiek byvoorbeeld, in die 1700's oor na te vors. Suidpunt (kontak) 18:30, 12 Maart 2021 (UTC)Beantwoord

ː @Suidpunt: Baie goeie vraag. Laat my nogal dink. Het nie regtig ‘n antwoord nie, maar dit is duidelik dat kennis uiters broos is. As mense gedink het die vernietiging van die Biblioteek van Alexandrië was sleg wag tot die gevolge van die digitale donker era sy tande begin wys. Maar miskien is daar tog ‘n mate van ‘n sikliese proses aan die gang, kennis word geskep en later as gevolg van nuwe studie of nuwe tegnologie herontdek. Ek self het die idee van die halfleeftyd van kennis nogal insiggewend bevind. Het gewonder hoe raak dit Wikipedia. In teorie word die kennis op Wikipedia die heel tyd hernu, maar is dit regtig die geval oor alle onderwerpe. Het nou die dag een of twee van my eie artikels oor tegnologiese onderwerpe opgedateer en agtergekom hulle het sleg verouder. Was amper soos artefakte uit die verlede. Glo daar is nog baie van hulle hier. Het gelees daar is ‘n digitale kopie van die Engelse Wikipedia in die paneelkissie van die Tesla wat wat deur Elon Musk die ruimte ingeskiet is. Sal dit nie ironies wees as die aarde tot sy einde kom en dit sowel as die inligting op die Voyager 1 & 2 onbemande ruimtetuie is die enigste oorlewende geskrewe kennis van die mensdom nie. Sobaka (kontak) 19:09, 12 Maart 2021 (UTC)Beantwoord

@Sobaka: (of, dankie Hond!), die grootste tekortkoming van Wikipedia (onder van die media daarbuite) is onder meer dat mens die nuutste inligting sien, maar jy sien nie 'n ontwikkelingsgang of evolusiegang nie. Jy sien nie die groot geheel nie. Dit het die gevolge dat 1). mense presies dieselfde ou koeie uit die sloot gaan haal, sonder om te weet van al die voorafgaande teenkritiek of diskoers, of, erger nog, hoe by die stelling uitgekom is verkeer in 'n lugleegte. 2). en dus word dieselfde patroon oor en oor herhaal. En dan, dink ek nie is daar eintlik meer sprake van "vooruitgang" nie. Suidpunt (kontak) 20:00, 12 Maart 2021 (UTC)Beantwoord
@Suidpunt: Ja is waar, die prys vir die nuutste inligting is dat die ontwikkeling en konteks daarvan soms in die stof byt. Miskien kan ‘n entrepreneur wat die Wipedia.20 van die toekoms ontwerp, op ‘n manier die evolusie van inligting bewaar en moontlik maak om dit te ondersoek. Ek glo tog daar is vooruitgang, maar dit moet krities beskou word en die mens moet ook ervaar dat kennis verlore kan gaan.Sobaka (kontak) 20:51, 12 Maart 2021 (UTC)Beantwoord

Manhattan-projekwysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Manhattan-projek, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie dankie vir dié belangrike en interessante voorbladartikel! Groete. --  SpesBona 19:34, 1 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord

Translation requestwysig

Hello.

Can you translate and upload the article en:Military history of Azerbaijan in Afrikaans Wikipedia? It does not need to be long. Since that country was independent between 1918-1920 and became independent in 1991, its military history is short.

Yours sincerely, Multituberculata (kontak) 07:06, 10 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord

ː @Multituberculata: Hi. Will do so as soon as I find the time. All of the best. Sobaka (kontak) 07:27, 10 Augustus 2021 (UTC) ː Militêre geskiedenis van AzerbeidjanBeantwoord

Claude Ruggieriwysig

Daar is 'n paar probleme met die verwysings. Loer asb. Groete! Oesjaar (kontak) 07:28, 11 Oktober 2021 (UTC)Beantwoord

ː Gedoen. Sobaka (kontak) 15:18, 11 Oktober 2021 (UTC)Beantwoord

Jean-Jacques Rousseauwysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Jean-Jacques Rousseau, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Goeienaand Sobaka, baie dankie vir dié nuwe voorbladartikel oor 'n welbekende Franse skrywer, filosoof, opvoedkundige, natuurnavorser en komponis. Groete. --  SpesBona 20:34, 7 November 2021 (UTC)Beantwoord

Wright-broerswysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Wright-broers, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie dankie vir dié nuwe en interessante voorbladartikel! Groete. --  SpesBona 20:34, 9 Januarie 2022 (UTC)Beantwoord

Militêre geskiedenis van Suid-Afrikawysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Militêre geskiedenis van Suid-Afrika, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Dis altyd mooi as 'n Suid-Afrikaanse onderwerp op ons voorblad pryk! Baie dankie! :) Groete. --  SpesBona 20:36, 6 Februarie 2022 (UTC)Beantwoord

Hongaarse Rewolusie van 1956wysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Hongaarse Rewolusie van 1956, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie dankie vir dié interessante voorbladartikel. Groete. --  SpesBona 20:35, 13 Februarie 2022 (UTC)Beantwoord

Rosettasteenwysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Rosettasteen, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie dankie vir dié mooi voorbladartikel omtrent 'n interessante onderwerp! Groete. --  SpesBona 20:34, 20 Maart 2022 (UTC)Beantwoord

Translation requestwysig

Hello, it'd be an honor if you could translate en:The Office (American TV series) (d:Q23831) to Afrikaans. It doesn't need to be long, just a few sentences are good. Regards, ChipsBaMast (kontak) 17:00, 25 Maart 2022 (UTC)Beantwoord

Done ː The Office (Amerikaanse televisiereeks) Sobaka (kontak) 17:59, 25 Maart 2022 (UTC)Beantwoord

Kubaanse missielkrisiswysig

@Sobaka:, jy stel dalk nie belang om Kubaanse missielkrisis te vertaal nie? Groete! Oesjaar (kontak) 05:48, 18 Junie 2022 (UTC)Beantwoord

Sal op lys plaas. Sobaka (kontak) 09:49, 18 Junie 2022 (UTC)Beantwoord
Dankie, dit het 'n paar gate toegestop! Groete! Oesjaar (kontak) 19:04, 18 Junie 2022 (UTC)Beantwoord
Nog 'n paar gate by Lockheed U-2 met Pratley Putty toegestop! --  Aliwal2012 19:30, 18 Junie 2022 (UTC)Beantwoord

Vlootverdrag van Washingtonwysig

@Sobaka:, jy stel nie dalk belang om Washington Vloot-ooreenkoms te vertaal nie? Groete! Oesjaar (kontak) 11:44, 9 September 2022 (UTC)Beantwoord

ː Sal so maak. Sobaka (kontak) 14:07, 9 September 2022 (UTC)Beantwoord

Suid-Afrikaanse Grensoorlogwysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Suid-Afrikaanse Grensoorlog, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met dié nuwe en belangrike voorbladartikel omtrent Suider-Afrikaanse geskiedenis. Groete. --  SpesBona 19:34, 25 September 2022 (UTC)Beantwoord

Mohammed Bijehwysig

Maak asseblief 'n bladsy vir hierdie kriminele karakter Jahangir Almasi (kontak) 07:33, 26 September 2022 (UTC)Beantwoord

Datumskakels by Eric Nobbswysig

Goeie naand Sobaka!

Ek probeer persoonlik voorkom om te veel skakels te plaas na geboorte- en sterfdatums in 'n persoon se artikel. Die rede hiervoor kan jy lees by Baike: Styl/Skakels#Spesifieke gevalle Skakels na dag-en-maand of jaar.

Miskien het jy 'n ander siening hieroor, geen probleem! Groete,  Aliwal2012 18:21, 31 Oktober 2022 (UTC)Beantwoord

Naand@Aliwal2012:
Ek het dit nog altyd geïnterpreteer dat geboorte en sterfte datums as "beduidend verband hou met die onderwerp" soos in die riglyne gestel is. Stem saam dat ander datums nie sommer geskakel word nie. Sobaka (kontak) 18:34, 31 Oktober 2022 (UTC)Beantwoord
Regso! Ons krag gaan nou af.  Aliwal2012 18:48, 31 Oktober 2022 (UTC)Beantwoord

Moraliteitwysig

Gaan jy die artikel doen, want ek sien jy merk dit oral as 'n skakel? ~ Burgert (kontak) 18:21, 1 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Naand@Burgert Behr: Ja dit is die plan. Sedeleer (Moraliteit) is een van die kernartikels wat nog nie gedoen is nie. Het nog nie daarmee begin nie,maar gedink om ten minste die inleiding te doen. Sobaka (kontak) 18:29, 1 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Time se Persoon van die Jaarwysig

As jy meer tyd het, iets in jou genre: https://www.duhocchina.com/baike/en/Time_Person_of_the_Year Groete! Oesjaar (kontak) 07:24, 29 Junie 2023 (UTC)Beantwoord

Naand, sal kyk wat ek kan doen. Groete Sobaka (kontak) 16:25, 29 Junie 2023 (UTC)Beantwoord

Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task Forcewysig

You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)

Wysheidwysig

Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Wysheid, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Baike: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad.


Baie geluk met dié nuwe en interessante voorbladartikel. Groete. --  SpesBona 19:33, 13 Augustus 2023 (UTC)Beantwoord

Baie geluk!  Aliwal2012 11:52, 14 Augustus 2023 (UTC)Beantwoord
Dankie baieǃ Sobaka (kontak) 16:17, 14 Augustus 2023 (UTC)Beantwoord
Dit sal nie wys wees om jou nie te bedank nie! Geluk en groete! Oesjaar (kontak) 19:09, 14 Augustus 2023 (UTC)Beantwoord

BRICSwysig

BRICS leiers op 24 Augustus tydens aankondiging van die uitbreiding.

@Sobaka:, is jy terug? En hoe was dit? Groete! Oesjaar (kontak) 12:48, 26 Augustus 2023 (UTC)Beantwoord

Ja is terug, het dit darem oorleefǃ Sobaka (kontak) 18:17, 26 Augustus 2023 (UTC)Beantwoord

Air New Zealand-vlug 901 vlieg teen die vulkaan Erebus in Antarktika vas: 28 Nov 1979wysig

@Sobaka: Môre meneer! Enige kans dat jy vir ons Air New Zealand-vlug 901 kan skep siende dat die 44ste herdenking oor net meer as 3 weke is? Groete! Oesjaar (kontak) 09:30, 5 November 2023 (UTC)Beantwoord

Gedoen, groete. Sobaka (kontak) 14:19, 5 November 2023 (UTC)Beantwoord

Portalewysig

Gelukkige nuwe jaar, Sobaka!

Die portale vir Geskiedenis, Biologie, Sterrekunde, Chemie en Fisika kry 10, 7, 5, 4, 4 en 4 bladtrekke per dag, wat nie sleg is nie. Ek het skakels aan die sjabloon:Wetenskap bygevoeg. Kan jy dalk een oor die sosiale wetenskappe skep? Dit ontbreek nog. (Soos soveel) Jcwf (kontak) 21:42, 1 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

Alles van die beste vir die nuwe jaar @Jcwf:. Het nog nooit die Portale aangedurf nie. Miskien moet ek dit 'n nuwejaar voorneme maakǃ Groete Sobaka (kontak) 07:04, 2 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord
😊Dis nie so moeilik soos dit lyk nie. Jy kan baie kopieer en plak van die bestaande portale en dan begin om in te vul. Jcwf (kontak) 09:27, 2 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

Thank you for being a medical contributors!wysig

The 2023 Cure Award
In 2023 you were one of the top medical editors in your language. Thank you from Wiki Project Med for helping bring free, complete, accurate, up-to-date health information to the public. We really appreciate you and the vital work you do!

Wiki Project Med Foundation is a thematic organization whose mission is to improve our health content. Consider joining for 2024, there are no associated costs.

Additionally one of our primary efforts revolves around translation of health content. We invite you to try our new workflow if you have not already. Our dashboard automatically collects statistics of your efforts and we are working on tools to automatically improve formating.

Thanks again :-) -- Doc James along with the rest of the team at Wiki Project Med Foundation 22:25, 3 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Afrikaanse Wikipedia t-hemdewysig

Hallo @Sobaka

@Oesjaar wil graag vir die aktiewe gebruikers van die Afrikaanse Wikipedia t-hemde laat druk. Hy het my gevra om almal se hempmates te kry. Die onderstaande tabel is deur die drukkersmaatskappy voorsien. As jy net asb sal laat weet watter grootte reg sal wees.

SMLXL2XL3XL4XL5XL
½ Chest50.853.355.858.463.56668.571.1

Groete Woordgenoot (kontak) 10:38, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Hallo 4XL dankie Sobaka (kontak) 07:07, 27 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Reg so. Woordgenoot (kontak) 08:48, 27 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media