Gebruikerbespreking:Odriskelmac11

Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Oesjaar in onderwerp Gustave Doré

Welkomwysig

Hallo Odriskelmac11, hartelik welkom op die Afrikaanse Wikipedia!
Dankie vir jou belangstelling in Wiki Baike. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 115 424 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
Verifieerbaarheid
Die eerste van Wikipedia se drie kernbeleide
Geselshoekie
Die gewilde bymekaarkomplek
Geen oorspronklike navorsing
Die tweede van Wikipedia se drie kernbeleide
Sandput
Eksperimenteer na hartelus
Neutrale standpunt
Die derde van Wikipedia se drie kernbeleide
Redigeringsinstruksies
Hoe maak ek: teks wat skuinsgedruk is? ’n opskrif? tabelle?
Wat Wikipedia nie is nie
Daar is ook ’n paar dinge wat ons nié hier doen nie
Beelde
As jy beelde wil oplaai
Beleefdheid
Ken jou maniere
Wenke vir die skryf van ’n goeie artikel
Soms sê die naam alles

Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm staan, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap voltooi is. Kliek dan as laaste op "Stoor bladsy" om enige bewerkings te stoor.

KabouterBot (kontak) 22:40, 12 Oktober 2019 (UTC)Beantwoord

ñwysig

Beste Leonard du Plessis, ek let op jy gebruik die Spaanse letter ñ deurgaans in jou bydraes. Let wel: Afrikaans het nie hierdie letter nie. Jy kan die letter 'n skryf deur 'n afkappingsteken gevolg deur 'n n te tik, of deur die verouderde Unicode-kodepunt ʼn te knip en plak (word nog steeds deur sommige uitgewers gebruik). 102.165.230.155 13:21, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Goed so en dankie Leonard du Plessis (kontak) 13:52, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Vertalings vanaf ander Wikipedia'swysig

@Leonard du Plessis:, ek sien jy begin bedrywig raak hier, mooi so! Onthou, indien jy vertaal vanaf 'n ander blad moet jy die bronne saambring asb! Vra indien jy onseker is. Groete! Oesjaar (kontak) 13:44, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Goed so dankie Leonard du Plessis (kontak) 13:50, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord
Om te sê dat 'n artikel oorvertaal is uit bv. Engels is nie die bron nie, jy moet die verwysings uit die Engelse artikel saam oorbring na die Afrikaanse artikel. Sien Sherman Firefly, alles uit Engels. Groete! Oesjaar (kontak) 20:26, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Ok reg so Leonard du Plessis (kontak) 20:30, 10 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Wiki Baike se manier van doenwysig

Hallo, @Leonard du Plessis: Ek sien jy doen 'n paar artikels en dis baie welkom. Kyk asb. na die weergawegeskiedenis van Slag van Hastings om te sien hoe 'n basiese Wikipedia-artikel moet lyk en wat nodig is om altyd by te voeg, soos die titel in vet, skakels, minstens een kategorie, geen spasies voor punte en kommas, ens. Dit maak dit net makliker, omdat ander mense nie elke artikel hoef te gaan "regmaak" nie. Leer ook hoe om artikels na ander tale te skakel deur dit byvoorbeeld met die Engelse artikel te skakel. As jy iets nie weet nie, vra gerus. En moenie sleg voel oor foute wat jy maak nie; ons het almal maar stap vir stap geleer. ~ Burgert (kontak) 18:09, 11 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Goed dankie Leonard du Plessis (kontak) 18:12, 11 Desember 2020 (UTC)Beantwoord
Sulke kort artikels word ook gemerk met die sjabloon {{saadjie}} om aan te dui dit is kort en moet verkieslik uitgebrei word. Voorspoed. ~ Burgert (kontak) 18:19, 11 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Dankie vir jou moeite Leonard du Plessis (kontak) 18:39, 11 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Skaliewysig

Gebruik asb die sandput vir halfvoltooide vertalings. Ons los nie Engels in artikels nie. Groete! Oesjaar (kontak) 20:14, 27 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Goed so , dankie en groete Odriskelmac11 (kontak) 21:05, 27 Desember 2020 (UTC)Beantwoord

Niemand vra, so ek dag ek sê Odriskelmac11 kan vir die volgende sinne staan :wysig

O drie ☆ !, skel Mac2

O' Driscoll , Mac

Odri ! , skel Mac

O! , Dries kul Mac

Odri skel Mac Odriskelmac11 (kontak) 20:34, 20 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Ek verkies: O-doen-mywerkMac! Groete! Oesjaar (kontak) 20:52, 20 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Solomon ibn Gabirolwysig

Kliek op ander tale links onder. Twee antwoord blokkie sal op spring, tik enwiki by die eerste en die Solomon ibn Gabirol by die tweede. Dan behoort jou artikel taal gekoppel te wees. Tweedens, plaas 'n * voor elke bron. Groete! Oesjaar (kontak) 09:44, 21 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

415wysig

Gebruiker:Odriskelmac11, verander artikel 415 sodat inpas by die die res van die jare, As jy hier wil werk volg die beleide. Ek het nou reeds twee keer vir jou op ander artikels wat jy geskep gevra om ding te verbeter, sonder sukses. As jy nie wil saamwerk nie sal ek nie huiwer om jou te verwyder nie. Groete! Oesjaar (kontak) 08:09, 23 Januarie 2021 (UTC)Beantwoord

Bokke se namewysig

As jy na bokke verwys bv springbok is dit 'n klein letter. Groete! Oesjaar (kontak) 15:52, 11 Februarie 2021 (UTC)Beantwoord

Burke se paswysig

Ek sien jy skryf die volgende: Aan sy voet is dit ongeveer 3,9 kilometer breed... Sjoe! Oesjaar (kontak) 07:39, 24 April 2021 (UTC)Beantwoord

Hi @Oesjaar: Odriskelmac11 het dit direk uit die Cebuano-artikel vertaal wat eintlik oor die berg (bukid) handel. Shame, ek het die hele ding opgeruim! --  Aliwal2012 08:14, 24 April 2021 (UTC)Beantwoord

Robert Ludlumwysig

Kry asb jou inskrywing oor die geboorte van Robert Ludlum op standaard en doen ook die dagtal. Groete! Oesjaar (kontak) 16:37, 26 Mei 2021 (UTC)Beantwoord

25 Mei - Robert Ludlum, Amerikaanse outeur van 27 riller romans, bes bekend as skepper van Jason Bourne in die Bourne Trilogy reeks. Sterf 2001. Goeiedag Oesjaar, bo is die inskrywing. Die dagtal is reeds vermeld en my selfoon het nie die sterfte teken nie. Ek kan nie sien wat om nog te verander nie. Kan u asb. die plasing wysig om dit op standaard te bring. Ek verstaan nie hoe om dit verder reg te maak nie. Groete! Odriskelmac11 (kontak) 19:29, 26 Mei 2021 (UTC)Beantwoord
@Odriskelmac11:, na aanleiding van die 1927 geboortedatum wat nou opdateer is, kan jy asb die dagtalle en sterfte datums ook op datum bring? Oesjaar (kontak) 16:57, 27 Mei 2021 (UTC)Beantwoord

Finansiëelwysig

Let asb. daarop dat die spelling finansieel en finansiële is, nie finansiëel nie. ~ Burgert (kontak) 10:51, 23 Julie 2021 (UTC)Beantwoord

@Odriskelmac11:, het jy die boodskap gelees? Indien wel, gee 'n aanduiding asb. Groete! Oesjaar (kontak) 08:56, 25 Julie 2021 (UTC)Beantwoord

Goeiedag . Ek het hom bedank Odriskelmac11 (kontak) 09:18, 25 Julie 2021 (UTC)Beantwoord

Hoeveel van die verkeerde woorde is daar, volgens jou skatting? Ek het ook dieselfde fout gemaak in die verlede...Oesjaar (kontak) 09:20, 25 Julie 2021 (UTC)Beantwoord

Woorde wat soos finansieel eindig...Ek reken daar is baie Afrikaanse woorde wat soos finansieel eindig wat ons ander verkeerd spel. Ek kan nie nou dadelik aan 'n voorbeeld dink nie, maar ek toets gewoonlik 'n woord se spelling eers in google (ongelukkig was my woordeboek nie byderhand) voordat ek dit verander. Só het ek op ander webblaaie gekry dat mense wel die verkeerde spelling van finansiëel gebruik asof dit reg is. Maar my woordeboek in die toekoms byderhand hou Odriskelmac11 (kontak) 10:08, 25 Julie 2021 (UTC)Beantwoord

Tik finansiëel by die soek balkie bo regs in en kyk... Groete! Oesjaar (kontak) 11:11, 25 Julie 2021 (UTC)Beantwoord

Adventures of Huckleberry Finn‎wysig

@Odriskelmac11:, kan jy asb die artikel skuif na Die avonture van Huckleberry Finn‎? Dit is 'n erkende Afrikaanse titel. Groete! Oesjaar (kontak) 08:23, 30 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord

Ekskuus , ek weet nog nie hoe om 'n bladsy se titel te verander nie. Ek het die titel vanaf die Mark Twain bladsy gebruik waar dit, asook Tom Sawyer, so in Engels staan. Groete Odriskelmac11 (kontak) 11:45, 30 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord
Ek het dit gou gedoen. In die toekoms, klik op "Skuif" (onder "More" langs "Wys geskiedenis" op 'n blad) en vervang die ou titel in die kassie met die nuwe titel. Vul 'n rede in en klik op "Skuif bladsy". ~ Burgert (kontak) 12:11, 30 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord
Dankie vir jou hulp aan Odriskelmac11 Burgert!
Hiermee kan ons nog 'n "prolific" bydraer op die wenpad plaas!  Aliwal2012 12:53, 30 Augustus 2021 (UTC)Beantwoord

Filippynse See benodig korreksieswysig

Hi beste Odriskelmac11. Dankie vir jou puik werk met die Ontkiemingskompetisie sover!

Jou byvoegings by Filippynse See benodig egter verbetering...gaan lees dit weer, bv.

Die hofie Biologie lees: "Hierdie afdeling benodig uitbreiding . Jy kan help deur daarby te voeg . ( Julie 2008 ) "

Slag van die Filippynse See: "Verenigde State se Vyfde Vloot en die 1st Mobile vertoon het. Vloot van die Keiserlike Japannese Vloot." maak nie sin nie (verbeter asb. die sinsbou).

Ek dink jy moet dit self regmaak, eerder as ek! Groete,  Aliwal2012 10:13, 29 Desember 2022 (UTC)Beantwoord

Hallo daar Aliwal. Ek probeer jou beantwoord waarom ek so bietjie afgeskaal het:

  1. Self is ek nie seker wat die woord ontkieming behels nie. Bv is die bydrae gemaak van Skylab 2, 'n artikel van nuuts af. Ek het die ontkieming gesien as daar is saadjies, ek neem 'n saadjie en brei dit uit met 5k grepe, en vat die saadjie sjabloon weg as ek klaar is. Self is daar ook artikels wat ek van nuuts af kon begin, maar ek het probeer hou by wat ek verstaan van die idee van ontkieming. So wat is die riglyn hier..
  2. Ek het gesien om 5k grepe by te voeg nogal veeleisend is. Veral as ek gewoond is om uit Nederlandse wiki te vertaal, wat relevant is. Om nou meer op Engelse wiki staat te maak vir 5k grepe, is iets anders vir my
  3. Om op wikipedia te skryf is vir my meer alreeds 'n nice ervaring, kompetisie of nie.
  4. Wat help dit drie mense skryf so baie tussen 15 Des en 15 Jan, maar volgende jaar die tyd is daar maar nog dieselfde argief van saadjies.
  5. Ek wens akademiese instansies, studente ensovoorts, wil bietjie projekte aanpak om die saadjies uit te brei. Dan is sekere basiese inligting op wikipedia dalk genoegsaam en op standaard. (Ek is maar 'n outjie op 'n selfoon.)
  6. En laaste maar nie die minste nie: Ek sal mos nooit kan byhou met Sobaka nie, ha ha. Hy is net eenvoudig ons almal een voor met artikels uitbrei.

Daarom hou ek maar by waartoe ek in staat en gelukkig mee is – so bydrae of twee per dag.

Groete Odriskelmac11 (kontak) 06:52, 3 Januarie 2023 (UTC)Beantwoord

Hi Odriskelmac11, jammer om te hoor jy skaal terug...ek het jou vraag (1) uitgeklaar met Oesjaar, die skeidsregter vd kompetisie. Sien hier: Wiki Baikebespreking:Ontkiemingskompetisie_2022.
Groete, laat die wiele rol.  Aliwal2012 11:43, 3 Januarie 2023 (UTC)Beantwoord

Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task Forcewysig

You have been a medical translators within Wikipedia. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)

Stem asb vir Kandidaatartikels!wysig

Hallo Odriskelmac11!

Sal jy so gaaf wees om vir nominasies te stem by Baike: Kandidaatartikels vir voorblad? Dit sal meer gewig gee aan die nuwe nominasies.  SpesBona 21:50, 3 Januarie 2024 (UTC)Beantwoord

Afrikaanse Wikipedia t-hemdewysig

Hallo @Odriskelmac11

@Oesjaar wil graag vir die aktiewe gebruikers van die Afrikaanse Wikipedia t-hemde laat druk. Hy het my gevra om almal se hempmates te kry. Die onderstaande tabel is deur die drukkersmaatskappy voorsien. As jy net asb sal laat weet watter grootte reg sal wees.

SMLXL2XL3XL4XL5XL
½ Chest50.853.355.858.463.56668.571.1

Groete Woordgenoot (kontak) 10:48, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Goeiedag Woordgenoot,
My grootte is 2XL , dankie , Odriskelmac11 (kontak) 12:13, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord
Reg so. Dankie en groete Woordgenoot (kontak) 12:22, 26 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

Gustave Doréwysig

Naande! Wil jy nie dalk ook vir ons 'n inligtingkas in die artikel sit nie? Groete! Oesjaar (kontak) 20:21, 28 Februarie 2024 (UTC)Beantwoord

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media