Deel 1 | Deel 2 | Deel 3 |
Hoe word 'n argief aangelê? |
Translation request
Hello.
Can you translate and upload the article en:List of mammals of Azerbaijan in Afrikaans Wikipedia? Or is there a specific translation request page in Afrikaans Wikipedia where I can add it?
Yours sincerely Karalainza (kontak) 18:22, 27 April 2020 (UTC)
Valse vriende
Goeie dag, waarvoor hierdie wysiging? Is daardie terme nie valse vriende nie? – K175 (skil 'n appeltjie) 16:52, 19 Augustus 2020 (UTC)
- Het nie gedink dat hulle voorbeelde daarvan is nie. "Dutch" is bv. 'n valse vriend van wat? Van Duits? Ons het ook "Nederduits" en "Diets" in Afrikaans, wat albei Nederlands (of iets in dier voege) beteken, en dit beteken nie dat enige van die twee, of drie, valse vriende is nie. Hulle is eerder sinonieme, of verwante begrippe. En "Germany" is 'n valse vriend van Germanië? Ek voel hulle is effektief dieselde woord vir nouverwante onderwerpe. Wie se Germanië is in elk geval ter sprake, dié van die Romeine of dié van Hitler, of dalk nog iemand anders se idee daarvan? Sal versigtig wees om valse vriende toe te pas waar landsgrense of volksgroepe van toepassing is, want dis subjektiewe onderwerpe. JMK (kontak) 18:28, 19 Augustus 2020 (UTC)
Ontkiemingskompetisie is oop
Hi JMK, die Wikipedia:Ontkiemingskompetisie/2020 is nou oop. Sal bly wees indien jy ook deelneem! Groete, -- Aliwal2012 07:14, 23 Desember 2020 (UTC)
SAS President Kruger
Ek sien ek het in my TV onderhoud verkeerdelik na bogenoemde as SAS President Steyn verwys. Ouderdom... Groete! Oesjaar (kontak) 05:38, 4 Maart 2022 (UTC)
Die vygies!
Dankie vir hulp die afgelope paar jaar! Sien vygies op Plants of the World Online. Ek gaan hulle lys van genera (geslagte) oordra na ons artikel oor vygies. Laasgenoemde is jare agter... Enige beswaar? Groete! Oesjaar (kontak) 14:16, 26 Julie 2022 (UTC)
- Dit lyk reg, ons moet hulle net siteer. Ek het 'n paar fotos by die botaniese tuin geneem van een van die Beesvygies, Ruschia maxima, wat nuttig mag wees om daardie spesie of genus te beskryf.