Ganyesa

Ganyesa is 'n groot dorp in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê 70 km noordwes van Vryburg en ongeveer 170 km suidwes van die provinsie se hoofstad Mahikeng.

Ganyesa
Ganyesa is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Ganyesa
Ganyesa
 Ganyesa se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°35′27″S 24°9′34″O / 26.59083°S 24.15944°O / -26.59083; 24.15944Koördinate: 26°35′27″S 24°9′34″O / 26.59083°S 24.15944°O / -26.59083; 24.15944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Ruth Segomotsi Mompati
MunisipaliteitKagisano-Molopo
Oppervlak
 • Totaal21,46 km2 (8,29 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal19 290
 • Digtheid899/km2 (2 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense98.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Tswana92.7%
 • Engels1.9%
 • Suid-Ndebele1.3%
 • Zoeloe1.2%
 • Ander3.0%
Poskode (strate)
8613
Skakelkode053

Dit is 'n administratiewe sentrum vir die verre noordwestelike gebied van die provinsie, en huisves die hoofkantoor van die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit, 'n magistraatshof, asook verskeie nasionale en provinsiale regeringsdepartemente.

Die dorp val binne die tradisionele gebied van die Batlharo Ba Lotlhware-groep van die Tswanavolk, in 'n area wat voorheen deel van Bophuthatswana was. Die sensus van 2011 dui die bevolking van die dorp aan as 19 290, van wie die meeste swart (98%) en Tswana-sprekend (93%) is.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ganyesa". Sensus 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media