Gamtoosrivier

(Aangestuur vanaf Gamtoosvallei)

Die Gamtoosrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Sneeuberge bekend as die Kariegarivier. Naby die kruising met die N9 nasionale pad vloei die Kariegarivier in die Beervleidam in. 'n Ander sytak, die Soutrivier, vloei ook in die dam in. Hiervandaan staan die rivier bekend as die Grootrivier en vloei dan deur Steytlerville. Waar dit met die Kougarivier, 'n sytak, saamvloei word dit die Gamtoosrivier. Nou vloei die rivier deur die Gamtoosriviervallei op sy laaste tog van 50 km na die see om uit te mond naby Humansdorp in die Indiese Oseaan; die plek staan bekend as Gamtoosmond. Die rivier is bykans 500 km lank. (Hierdie Grootrivier moet nie verwar word met die Grootrivier wat 'n sytak is van die Gouritsrivier nie).

Gamtoosrivier
Die Gamtoos vloei eers onderdeur die R102 en dan die N2-pad
Die Gamtoos vloei eers onderdeur die R102 en dan die N2-pad
Die Gamtoos vloei eers onderdeur die R102 en dan die N2-pad
StroomgebiedOos-Kaap, Suid-Afrika
OorsprongSneeuberge, Oos-Kaap
MondingIndiese Oseaan
Lengte500 km
Monding-hoogte2 m
Ligging van Gamtoosrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Gamtoosrivier
Gamtoosrivier
Koördinate: 33°57′46″S 25°1′20″O / 33.96278°S 25.02222°O / -33.96278; 25.02222Koördinate: 33°57′46″S 25°1′20″O / 33.96278°S 25.02222°O / -33.96278; 25.02222
Die R102-brug oor die Gamtoosrivier is in 1895 gebou.[1]

Die Gamtoosvallei word intensief besproei. Die rivier vloei verby Steytlerville as die Grootrivier en by Patensie en Hankey as die Gamtoos. Die Kougadam is in die Kougarivier geleë.[2][3]

Verwysingswysig

  1. Sellick, W.S.J. (1904). Uitenhage, past and present : souvenir of the Centenary, 1804-1904. pp. 186, 187.
  2. Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
  3. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media