Gagaoesië

Gagaoesië
Gagauz Yeri (Gagaus)
Găgăuzia (Roemeens)
Гагаузия (Russies)
(Vlag van Gagaoesië)(Wapen van Gagaoesië)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Gagaoesië in Moldowa
Ligging van Gagaoesië in Moldowa
Kaart van Gagaoesië
Kaart van Gagaoesië
Amptelike taleGagaoesies (Turks), Moldawies (Roemeens), Russies
HoofstadComrat
Grootste stadComrat
Eerste MinisterMihail Formuzal
Oppervlakte
 - Totaal
1 832 vk km
Bevolking
 - Totaal (1996)
 - Bevolkingsdigtheid
155 700
85/vk km
GeldeenheidMoldawiese Leu (MDL)
TydsoneUTC: UTC +2
VolksliedTarafım

Gagaoesië (Gagaoesies: Gagauziya of Gagauz Yeri, Roemeens: Găgăuzia, Russies: Гагаузия, Gagauziya) is 'n outonome gebied in suidelike Moldowa. Die hoofstad en grootste stad is Comrat. Gagaoesië het 155 700 inwoners in 1996 gehad en het 'n oppervlakte van 1 832 km². Gagaoesië was tussen 1990 en 1994 'n omstrede gebied.

Indien Moldowa by Roemenië sal aansluit, sal Gagaoesië volgens die grondwet van Moldowa 'n onafhanklike land word.[1][2] Op 2 Februarie 2014 het in 'n referendum 'n groot meerderheid van die kiesers vir meer integrasie by Rusland en indien Moldowa 'n lidland van die Europese Unie sal word, vir onafhanklikheidsverklaring.[3][4]

Verwysingswysig

  1. (en) East - West Working Group. Levente Benkö. Autonomy in Gagauzia: A Precedent for Central and Eastern Europe? Geargiveer 20 Maart 2003 op Wayback Machine
  2. "Opinion on the Law on Modification and Addition in the Constitution of the Republic of Moldova in Particular Concerning the Status of Gagauzia" (in Engels). Raad van Europa. 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Januarie 2013. Besoek op 24 November 2007.
  3. (en) Dumitru Minzarari: The Gagauz Referendum in Moldova: A Russian Political Weapon?, in: Eurasia Daily Monitor, Volume: 11, Issue: 23.
  4. (en) Gagauzia Voters Reject Closer EU Ties For Moldova, RFE/RL, 3 Februarie 2014.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media