Gabriel García Márquez

Gabriel José de la Concordia García Márquez (uitspraak: ɡaˈβɾjel ɡarˈsia ˈmarkes; 6 Maart 1927 - 17 April 2014[1]) was 'n Colombiaanse novelle-, kortverhaalskrywer en dramaturg, benewens joernalis, minlik bekend as Gabo regdeur Latyns-Amerika. Hy word gesien as een van die mees vername outeurs van die 20ste eeu. Hy is met Nobelprys vir Letterkunde vereer in 1982.[2] Hy het 'n selfgerigde opvoeding nagestreef en het sy regsstudies gestaak vir 'n loopbaan in joernalisme. Reeds vroeg het hy skamele inhibisies getoon in sy kritiek van Colombiaanse en buitelandse politiek. In 1958 is hy getroud met Mercedes Barcha; hulle het twee seuns, Rodrigo en Gonzalo.

Gabriel García Márquez
Gebore
Gabriel José de la Concordia García Márquez

6 Maart 1927
Aracataca, Colombia
Sterf17 April 2014
NasionaliteitVlag van Colombia Colombia
BeroepDigter, dramaturg, literêre kritikus en redakteur
Bekend virOne Hundred Years of Solitude
The Autumn of the Patriarch
Love in the Time of Cholera
EggenootMercedes Barcha Pardo
KindersRodrigo, Gonzalo
Handtekening

Hy het sy loopbaan begin as joernalis, en het vele bekroonde nie-fiksiewerke en kortverhale die lig laat sien, maar is oorwegend bekend om sy novelle, waaronder Cien años de soledad ('n Eeu van Afsondering) in 1967 en El amor en los tiempos del cólera (Liefde in die Tyd van Cholera) van 1985. Die aansienlike lofbetuiging en wye kommersiële sukses van sy werke is deels toeskryfbaar aan sy popularisering van 'n letterkundestyl wat as magiese realisme bestempel word, waarin bonatuurlike elemente en gebeure met andersins gewone en realistiese situasies vervleg word. Sekere van sy werke speel af in 'n fiktiewe gehuggie genaamd Macondo, waarin tipies 'n tema van afsondering geskep word.

Verwysingswysig

  1. Gabriel García Márquez Turns 80, BBC News, 6 Maart 2007, http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/americas/6422579.stm, besoek op 30 Maart 2008 
  2. "The Nobel Prize in Literature 1982" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media