Gérard Rudolf

Gérard Rudolf is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer. Hy het in verskeie rolprente en TV-reekse opgetree, onder andere Arende (1992, 1993), Paljas (1998), The Piano Player (2002) en The Young Black Stallion (2003).[1]

Gérard Rudolf
Geboorte20 April 1966
Pretoria
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur, Skrywer, Digter, Fotograaf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rudolf matrikuleer in 1983 van Hoërskool Linden waarna hy sy twee jaar verpligte militêre diensplig doen. In 1987 begin hy drama aan die Universiteit van Pretoria te studeer en voltooi sy graad in 1989. Hy sluit vir 'n jaar by die CAPAB-drama maatskappy aan waar hy Shakespeare en ander komedies en dramas opvoer. In 1991 begin hy sy eie teater-maatskappy genaamd Makeshift Moon, wat in oorspronklike Suid-Afrikaanse werke spesialiseer. In 1998 word hy die jongste hoof van die dramaskool in die geskiedenis van die "City Varsity" in Kaapstad. In 2002 verhuis hy na Engeland waar hy homself oor die volgende 8 jaar toespits op sy skryfwerk. In 2009 Publiseer hy sy eerste digbundel, ORPHANED LATITUDES (Red Squirrel Press). In 2010 keer hy terug na Suid-Afrika. Hy woon en werk tans in Johannesburg.

Filmografiewysig

  • Chander Pahar, 2013 as Diego Alvarez
  • Jimmy in pienk, 2013 as Gigi
  • Rhythm City, TV Reeks, 2012, as Duiwel
  • Villa Rosa, 2011 aaneenlopend, as Carlos
  • Wolwedans in die skemer, 2012 as Luitenant Nolte
  • Wild at Heart (TV-reeks), 2012 as Jay
  • Transito (TV-reeks), 2008 as Priester
  • The Young Black Stallion, 2003 as Rhamon
  • The Dashing Diner (kort), 2003 as Frank Opperman
  • Adrenaline (Nederlandse rolprent), 2003 as Ben
  • Pavement, 2002 as Dr. Green
  • The Red Phone: Manhunt (TV-fliek), 2002 as Gemar
  • The Piano Player, 2002 as Ryan Tyler
  • Styx (video), 2001 as Sloan
  • Dust, 2001 as Carlos Vegas
  • Husk (kort), 1999 as Hugo (as Gerard Rudolf)
  • The Adventures of Sinbad (TV-reeks), 1997–1998 as Count Orlock
  • Paljas, 1998 as Jan Mol
  • Arende III (TV-reeks), 1993 as Izak Vogel
  • Arende II (TV-reeks), 1992

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media