Fynstert-sambokhaai

Die Fynstert-sambokhaai (Alopias vulpinus) kom aan die hele kus van Suid-Afrika voor. Dit word tot 6 m lank. Die lyf is torpedovormig met 'n bruin tot blou-grys kleur terwyl die onderkant wit is. 'n Kenmerk van die haai is sy lang stertvin. Dit kom aan die kus sowel as in die oop water voor en gaan tot 366 m diep. Die haai is vivipaar en 2-7 kleintjies word op 'n keer gebore na 'n dratyd van 12 maande. Die fynstert-sambokhaai is eetbaar, maar word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels is die haai bekend as die Thresher.

Fynstert-sambokhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. vulpinus
Binomiale naam
Alopias vulpinus
(Bonnaterre, 1788)
Voorkoms area van die Fynstert-sambokhaai
Sinonieme

Alopecias barrae Perez Canto, 1886
Alopecias chilensis Philippi, 1902
Alopecias longimana Philippi, 1902
Alopias caudatus Phillipps, 1932
Alopias greyi Whitley, 1937
Alopias macrourus Rafinesque, 1810
Galeus vulpecula Rafinesque, 1810
Squalus alopecias Gronow, 1854
Squalus vulpes Gmelin, 1789
Squalus vulpinus Bonnaterre, 1788
Vulpecula marina Garman, 1913

Sien ookwysig

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media