Frederick Robert Moor

Frederick Robert Moor (1853 – 1927) was 'n Eerste Minister van Natal. Hy is in 1853 gebore en ontvang sy opleiding van Hermannsburg Sendingskool, Natal. As 19-jarige gaan werk hy as delwer in Kimberley waar hy verkies word tot die Mynbouraad. In 1880 vestig hy hom as boer in Natal en in 1886 word hy vir die eerste keer verkies tot die Wetgewende Vergadering waarin hy gedien het tot Uniewording. Van 1893 tot 1897 was hy Minister van Naturellesake en weer van 1899 tot 1906. Van 1906 tot Uniewording was hy die Eerste Minister. In die eerste Unie-kabinet was hy Minister van Handel en Nywerheid en het in 1920 in die Senaat gedien. Hy is op 18 Maart 1927 oorlede.

Frederick Robert Moor

7de Eerste Minister van die Natalkolonie
Ampstermyn
28 November 1906 – 28 April 1910
MonargEdward VII
Voorafgegaan deurCharles John Smythe
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore1853
Sterf18 Maart 1927

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media