Freatiese uitbarsting

(Aangestuur vanaf Freatomagmatiese uitbarsting)

'n Freatiese uitbarsting, ook 'n freatiese ontploffing genoem,[1] kom voor wanneer magma in 'n vulkaan grond- of oppervlakwater verhit.

'n Freatiese uitbarsting: 1. waterdampwolk, 2.  magmabuis, 3. lae lawa en as, 4. stratum, 5. watertafel, 6. ontploffing, 7. magmakamer.
'n Freatiese uitbarsting in 1980 op die kruin van Mount Saint Helens, Washington.

Beskrywingwysig

Die uiterse temperatuur van die magma in 'n vulkaan (tussen sowat 500 en 1 170 °C) veroorsaak die feitlik onmiddellike verdamping van water in stoom, wat lei tot die ontploffing van stoom, water, as, gesteente en vulkaanbomme.[2]

Op Mount Saint Helens in die staat Washington het honderde stoomontploffings die Pliniese uitbarsting van die vulkaan in 1980 voorafgegaan.[2]

As gesmelte lawa teenwoordig is, word dit geklassifiseer as 'n freatomagmatiese uitbarsting. 'n Soortgelyke, maar minder intense voorval kan 'n moddervulkaan veroorsaak.

Freatiese ontploffings sluit gewoonlik stoom en rotsstukke in; vloeibare lawa is ongewoon. Die temperatuur van die fragmente kan wissel tussen koud en gloeiend. Sulke uitbarstings skep soms breë, lae kraters bekend as maars. Freatiese uitbarstings kan gepaardgaan met die vrystelling van koolstofdioksied of waterstofsulfied. Genoeg van eersgenoemde kan 'n mens laat versmoor en laasgenoemde is 'n algemene gif.

'n Uitbarsting in 1979 op die eiland Java het 140 mense gedood, die meeste deur middel van giftige gasse.[3]

Verwysingswysig

  1. Mullineaux, D.R. (1987) Volcanic Hazards in the Hawaiian Islands in Volcanism in Hawaii, volume 1, USGS Professional Paper 1350, p. 602.
  2. 2,0 2,1 "VHP Photo Glossary: Phreatic eruption". Volcano Hazards Program. U.S. Geological Survey. Besoek op 13 November 2010.
  3. F. Le Guern, H. Tazieff en R. Faivre Pierret, "An example of health hazard: People killed by gas during a phreatic eruption: Diëng plateau (Java, Indonesia), February 20th 1979", Bulletin of Volcanology 45 (1982): 153–156.

Skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media