Frans I van Frankryk

Frans I (12 September 149431 Maart 1547) is in 1515 in Reims tot koning van Frankryk gekroon en regeer tot sy dood in 1547.

Frans I
Koning van Frankryk
Frans I van Frankryk
Frans I van Frankryk
DinastieValois
Bewind1 Januarie 151531 Maart 1547
Kroning25 Januarie 1515
Gebore12 September 1494
Kasteel van Cognac, Frankryk
Gesterf31 Maart 1547
Kasteel van Rambouillet, Frankryk
Saint Denis Basiliek, Saint-Denis, Frankryk
VoorgangerLodewyk XII
OpvolgerHendrik II
GadeClaude, Hertogin van Bretagne
Eleanor van Oostenryk
KindersFrans III, Hertog van Bretagne
Hendrik II van Frankryk
Magdalena, Koningin van Skotland
Karel, Hertog van Orléans
Margaretha, Hertogin van Berry
VaderCharles, Graaf van Angoulême
MoederLouise van Savoy

Frans I is op 12 September 1494 in Cognac gebore. Hy was die enigste seun van Karel van Angoulême en Louise van Savoye. Hy behoort tot die bloedlyn Valois-Angoulême van die Huis Valois.

Op 18 Mei 1514 trou hy met Claude van Frankryk. Sewe kinders is uit die huwelike gebore. Twee kinders sterf voor 8-jarige ouderdom en 'n verdere twee sterf tussen 18 en 23 jaar. Die wat volwassenheid bereik het is:

  • Hendrik, Koning van Frankryk
  • Magdalena, Koningin van Skotland
  • Margaretha, Hertogin van Berry

Hy is op 31 Maart 1547 in die Kasteel van Rambouillet oorlede en is in die Katedraal van Saint-Denis begrawe.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media