Frans-Guyana
Franse departement
Frans-Guyana (Frans: Guyane française [ɡɥijan fʁɑ̃sɛz] of La Guyane, Frans-Guyana Kreool: laGwiyann) is 'n oorsese département (Frans: département d'outre-mer, of DOM) van Frankryk geleë aan die noordelike kus van Suid-Amerika. As deel van Frankryk is Frans-Guyana ook deel van die Europese Unie se grondgebied, word die euro as geldeenheid gebruik en geniet inwoners dieselfde regte as alle ander Franse burgers.[3] Frans-Guyana verkies twee députés en een senator tot die Assemblée Nationale in Parys en word in die Europese parlement in Straatsburg verteenwoordig.[4]
| |||||
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité (Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap") | |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Cayenne | ||||
Grootste stad | Cayenne | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese département Emmanuel Macron Rodolphe Alexandre Éric Spitz | ||||
Onafhanklikheid Franse oorsese département • Franse kolonisering • Afgestaan deur Portugal • Portugese verowering • Teruggegee aan Frankryk • Oorsese département | 17de eeu 1801 1809 1814 19 Maart 1946 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 83 534 km2 32 253 myl2 | ||||
Bevolking - 2013-sensus - Digtheid | 250 109[1] 3,0 / km2 7,8 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita | 2012-skatting €3,81 miljard[2] | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR ) | ||||
Tydsone - Somertyd | GFT (UTC-3) nie toegepas nie (UTC-3) | ||||
Internet-TLD | .gf | ||||
Skakelkode | +594 |


Geskiedenis INSEE. "Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 2 September 2014.


Eksterne skakels Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Frans-Guyana.
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) | ![]() |
---|---|
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines): | |
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes | |
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines): | |
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur | |
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer): | |
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion |