Fort Klapperkop

Fort Klapperkop en drie ander forte, naamlik Fort Schanskop, Fort Wonderboompoort en Fort Daspoortrand, is op die vooraand van die Tweede Vryheidsoorlog rondom Pretoria gebou.

Ingang na Fort Klapperkop met die vlag van die Transvaal wat op die dak wapper.
Binnekant van Fort Klapperkop

Liggingwysig

Fort Klapperkop lê in die buurt Groenkloof en 3 km oos van Fort Schanskop. Die doel daarmee was om die suidelike toegangsroetes van Pretoria teen 'n verrassingsaanval op die goudvelde van die Witwatersrand te beskerm.

Konstruksiewysig

Dieselfde ingenieurs, argitek, bou-aannemer en tegnici as by Fort Schanskop was by die oprigting van hierdie fort betrokke. By die oprigting van hierdie fort moes 22 000 m³ grond verskuif word om plek te maak vir die versterkte kaserne en magasyn. Rondom die fort is 'n grag (sonder water) en 'n ophaalbrug. Pres. Paul Kruger het die amptelike ingebruikneming op 15 Januarie 1898 waargeneem.

20ste eeuwysig

Op 5 Januarie 1900 het die Royal Scot Fusiliers die fort oorgeneem sonder dat enige weerstand gebied is. Tot 1951 is die fort vir militêre doeleindes gebruik, alhoewel dit reeds op 8 Julie 1938 tot monument verklaar is. Tydens die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog is dit as ammunisiedepot gebruik. In die 1960's is die gebou deeglik gerestoureer en tot militêre museum omskep.'n Suid-Afrikaanse Weermag-gedenkteken is op 31 Mei 1979 op die terrein onthul. Dit bestaan uit 'n beeld van 'n soldaat met 'n R1-geweer en marmerborde met die name van soldate wat hulle lewens verloor het in militêre optrede.

Toekomswysig

In 2016 is daar sterk sprake dat die parlement dalk in die nabye toekoms van Kaapstad na Pretoria gaan skuif. Die stadsraad van Pretoria is van mening dat die terrein rondom die fort geskik is vir die oprigting van die nuwe parlementsgebou.

Naamwysig

Die naam Klapperkop is ontleen aan die inheemse boom Strychnos spinosa, in die volksmond bekend as die groenklapper.

Bibliografiewysig

Koördinate: 25°46′49″S 28°12′36″O / 25.78028°S 28.21000°O / -25.78028; 28.21000

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media