Forsyth Barr-stadion

Die Forsyth Barr-stadion (amptelik die Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza) is 'n sportstadion in Dunedin, Nieu-Seeland.[1][2] Tydens die bouproses het die stadion ook bekend gestaan as Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Nieu-Carisbrook of sy nie-kommersiële naam wat gebruik was tydens die Rugbywêreldbeker 2011, Otagostadion.[3]

Forsyth Barr-stadion
Buiteaansig van die Forsyth Barr-stadion

BynaamGlashuis
Volle naamForsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza
LiggingAnzaclaan, Loganpark, Dunedin, Nieu-Seeland
Koördinate45°52′9″S 170°31′28″O / 45.86917°S 170.52444°O / -45.86917; 170.52444Koördinate: 45°52′9″S 170°31′28″O / 45.86917°S 170.52444°O / -45.86917; 170.52444
EienaarDunedin Stadsraad
OperateurDunedin Venues Management Ltd.
Kapasiteit30 748 (rugby/sokker)
36 000 (konserte)
15 000 (rodeo)
OppervlakGras
Konstruksie
Eerste sooi gespitMei 2009
Geopen5 Augustus 2011
Boukoste$198,3 miljoen NZD
ArgitekJasmax
Populous
Huurders
Highlanders (Superrugby) (2011–)
Otago (ITM-beker) (2012–)
Otago United (sokker) (2011–)

Die stadion is op 5 Augustus 2011 deur die premier van Nieu-Seeland, John Key, geopen waardeur dit Carisbrook as die tuisveld van die Highlanders in Superrugby, en van die Otago Rugbyvoetbalunie in die ITM-beker vervang het. Die stadion het vier wedstryde tydens die Rugbywêreldbeker 2011 aanbied.

Fotogalerywysig

Wedstrydewysig

Rugbywêreldbeker 2011wysig

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
10 September 201120:30 Argentinië9–13 EngelandGroep B30 070
18 September 201118:00 Engeland41–10 GeorgiëGroep B20 117
24 September 201118:00 Engeland67–3 RoemeniëGroep B25 687
2 Oktober 201120:30   Ierland36–6 ItaliëGroep C28 027

Verwysingswysig

  1. Price, Mark (30 Januarie 2009). "Dunedin company Forsyth Barr puts name to stadium" (in Engels). Otago Daily Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 29 Januarie 2009.
  2. Craymer, Lucy (30 Januarie 2009). "Forsyth Barr ignores recession to buy Otago stadium naming rights" (in Engels). National Business Review. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2017. Besoek op 29 Januarie 2009.
  3. "Stadium nears completion" (in Engels). Otago Daily Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 13 Junie 2011.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media