Formaldehied

chemiese verbinding
Eienskappe

Algemeen

NaamFormaldehied 
IUSTC-naamMetanal
Struktuurformule van
Formaldehyde-3D-vdW.png
Chemiese formuleCH2O
Molêre massa30.026 g/mol
CAS-nommer50-00-0  
Voorkomskleurlose gas  
Reukdrempel1 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt-92 °C
Kookpunt-19 °C
Digtheid0.8153 g/cm3 (−20 °C)
Oplosbaarheid400 g/L
55% in water[1]

Suur-basis eienskappe

pKa13.27

Veiligheid

Flitspunt64 °C 
Selfontbrandingspunt430 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 

Formaldehied is 'n organiese verbinding met die chemiese formule CH2O of HCHO. Dit is die eenvoudigste aldehied, vandaar sy sistemiese naam metanal. Die gewone naam van die stof is afgelei van sy ooreenkoms en verwantskap tot mieresuur, wat deur oksidasie uit formaldehied gevorm kan word. Formica is Latyn vir mier.

Formaldehied is 'n kleurlose gas teen kamertemperatuur en het 'n kenmerkende stink, irriterende reuk. Formaldehied word dikwels as 'n 37% oplossing, byvoorbeeld in water en metanol verkoop. Hierdie oplossing word formalien genoem.[2]

Verwysings

  1. Matheson gas msds.
  2. "msds kendon Aus" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2019. Besoek op 3 Augustus 2017.

Formaldehied: Chemiese verbinding

Algemeen