Kaapstadse strandgebied

(Aangestuur vanaf Foreshore)

Die Kaapstadse strandgebied, beter bekend as die Foreshore, is 'n uitbreiding van die middestad op 'n drooggelegde deel van Tafelbaai.

Foreshore

Kaapstadse strandgebied
Ligging van Foreshore
Kaart wat die Strandgebied en die benaderde ligging van die oorspronklike kuslyn aandui
Foreshore is in Wes-Kaap
Foreshore
Foreshore
 Foreshore se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°55′12″S 18°25′48″O / 33.92000°S 18.43000°O / -33.92000; 18.43000Koördinate: 33°55′12″S 18°25′48″O / 33.92000°S 18.43000°O / -33.92000; 18.43000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
HoofplekKaapstad
Oppervlak
 • Totaal2,34 km2 (0,90 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal268
 • Digtheid115/km2 (300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense34,0%
 • Indiërs/Asiërs6,3%
 • Bruin mense11,2%
 • Swart mense43,3%
 • Ander5,2%
Taal (2011)
 • Engels 78,3%
 • Afrikaans 14,5%
 • Ander 7,2%
raamroos
raamroos

Liggingwysig

Die Foreshore lê noord van Strandstraat en oos van die Heerengracht en Adderleystraat. Dit sluit in die Duncan-dok en alle hawe-terreine ooswaarts, die spoorwegstasie en rangeerwerwe tot by die mond van die Swartrivier. Die geboue van die Burgersentrum, Artscape (Kunstekaap-teatersentrum) en Media24 (Die Burger, Naspers) is o.a. in hierdie stadsdeel geleë. 'n Kenmerk van die gebied is die onvoltooide snelwegoorbrûe.

Geskiedeniswysig

Die onvoltooide snelwegoorbrûe

Kaapstad se groei is jare lank gestrem omdat die stad vasgedruk is tussen Tafelberg en Tafelbaai. Ook om 'n groter hawe te bou en die spoorwegnetwerk te verbeter, was 'n groter grondoppervlakte nodig. Daarom is in 1937 begin om grond aan die suid- en suidoostelike kus van die baai, dus teenoor die middestad, Woodstock en Paardeneiland 'n 194 ha grond droog te lê. Roggebaai, die kern van hierdie stadsontwikkeling, het 65 ha hiervan beslaan. Die aanvanklike projek was teen 1945 voltooi, maar die eise van die ontwikkelende stad het al groter geword. Tot in die 1970's is nog verskeie hektare grond vanaf Paardeneiland weswaarts drooggelê en vir hawe-uitbreiding gebruik.

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Foreshore". Sensus 2011.

Bibliografiewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media