Ford Motormaatskappy

Die Ford Motormaatskappy (gewoonlik na verwys as Ford en somtyds genoem FoMoCo) is 'n multinasionale korporasie wat motorvoertuie vervaardig. Die maatskappy is gestig deur Henry Ford in Dearborn, Michigan, Verenigde State van Amerika (waar die maatskappy se hoofkwartier is). Gedurende die hoogtepunt van die maatskappy se produksie in die 20ste eeu het Ford tesame met General Motors en Chrysler bekend gestaan as Detroit se "Groot Drie" motorvervaardigers, en het hulle Amerika se motormark gedomineer. Teen 2004 het Toyota Ford verbygesteek wat omset betref. Ford is steeds een van die wêreld se tien grootste korporasies volgens omset.

Ford Motormaatskappy
TipeAandelemaatskappy
Gestig16 Junie 1903
HoofkantoorDearborn, MichiganVerenigde State
SleutelpersoneWilliam C. Ford, Jr. (hoof uitvoerende beampte)
Alan R. Mulally (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
luukse voertuie
kommersiële voertuie
motoronderdele
DiensteMotorfinansiering
voertuigverhuring
voertuigdiens
InkomsteVS$ 146 91 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste$5,42 miljard[1] (2013)
Netto inkomste$7,15 miljard[1] (2013)
Werknemers181 000[1] (2013)
MoedermaatskappyFord-familie (2%)
DivisiesFord
Lincoln
Motorcraft
Webwerfford.com
Henry Ford (~1919)
Ford Model A (1903)

Ford het metodes vir grootskaalse vervaardiging van motors en grootskaalse bestuur van werkers bekendgestel byvoorbeeld die vervaardiging deur middel van vervoerbande. Henry Ford se kombinasie van baie effektiewe fabrieke, hoogsbetaalde werkers en lae pryse het vervaardiging gerewolusioneer.

Galery

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "2013 Annual Report" (PDF) (in Engels). USA: Google Finance. 14 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2017. Besoek op 13 April 2014.


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media