Ferenc Fricsay

Ferenc Fricsay (Hongaars:ˈfɛrɛnt͡s ˈfrit͡ʃɒi; 9 Augustus 191420 Februarie 1963) was 'n Hongaarse dirigent. Hy was vanaf 1960 tot sy dood 'n Oostenrykse burger gewees.

Ferenc Fricsay, 1 Jan. 1941.

Repertoire en Opnameswysig

Fricsay was bekend vir sy interpretasies van die musiek van Mozart en Beethoven, sowel as die van sy onderwysers Béla Bartók en Zoltán Kodály. Sy 1958 opname van Beethoven se Simfonie No. 9 word gebruik in die rolprent A Clockwork Orange.

Hy het volgens die inskrywing in die New Grove sonder 'n dirigeerstaf gedirigeer, maar het "die ongunstige kritici van sy tegniek tot skande laat kom deur die buitengewone helderheid en presisie van sy uitvoerings," aan welke uitvoerings ook 'n dinamiese gees en helderheid van karakter in die bekende werke toegedig is.

Hy het van die 1950s tot sy dood vir die Deutsche Grammophon plate-etiket opnames gemaak en die inhuldiging van die herboude Deutsche Oper Berlin gelei met 'n uitvoering van Don Giovanni op 24 September 1961.[1] 'n Video van hierdie uitvoering is op DVD uitgereik.

Verwysingswysig

  1. Noel Goodwin (1980). "Ferenc Fricsay". New Grove Dictionary of Music and Musicians, v. 6. Macmillan. p. 844.

Eksterne skakelswysig

Kulturele poste
Voorafgegaan deur
onbekend
Musikale Direkteur, Boedapest Opera]
1945–1948
Opgevolg deur
onbekend
Voorafgegaan deur
Ernő Dohnányi
mede-Musikale Direkteur, Boedapest Filharmoniese Orkes
1945–1948
Opgevolg deur
onbekend
Voorafgegaan deur
geen
Hoofdirigent, Deutsches Symphonie-Orchester Berlyn
1948–1954; 1959–1963
Opgevolg deur
Lorin Maazel
Voorafgegaan deur
Efrem Kurtz
Musikale Direkteur, Houston Simfonieorkes
1954–1954
Opgevolg deur
Leopold Stokowski
Voorafgegaan deur
Rudolf Kempe
Algemene Musikale Direkteur, Münchense Hofopera
1956–1958
Opgevolg deur
Joseph Keilberth
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media