Ferdinand Porsche

Ferdinand Porsche (3 September 1875 - 30 Januarie 1951) was 'n Oostenryk-Duitse motoringenieur en stigter van die Porsche-motormaatskappy. Hy is veral bekend daarvoor dat hy die eerste petrol-elektriese bastervoertuig (Lohner-Porsche), die Volkswagen Beetle, die Mercedes-Benz SS / SSK, 'n aantal ander belangrike ontwikkelings en Porsche-motors geskep het.

Porsche was 'n belangrike bydraer tot die Duitse oorlogspoging tydens die Tweede Wêreldoorlog; hy was betrokke by die produksie van gevorderde tenks soos die VK 4501 (P), Tiger I, Tiger II, Elefant en Panzer VIII Maus, asook ander wapenstelsels, insluitend die V-1-vliegbom. Porsche was 'n lid van die Nazi-party en is deur die Nazi-amptenare die "Groot Duitse ingenieur" genoem. Hy was 'n ontvanger van die Duitse nasionale prys vir kuns en wetenskap, die SS-Ehrenring en die oorlogsmerietekruis.

Porsche is in 1996 in die International Motorsports Hall of Fame opgeneem en het in 1999 die Car Engineer of the Century-toekenning postuum ontvang.

Eksterne skakelswysig


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media