Fenomenologie

Die fenomenologie (van die Oudgrieks φαινόμενον phainómenon 'die sigbare', 'verskyning' en λόγος lógos 'rede', 'leer') is 'n filosofiese stroming in die hedendaagse filosofie wat ontstaan het tydens die einde van die 19de eeu en die begin van die 20ste eeu. Fenomenologie gaan van die veronderstelling uit dat die direkte en intuïtiewe ervaring van fenomene, (oftewel verskynsels) die essensiële eienskappe van ervaringe, en die essensie van wat mens ervaar, (en probeer om daarvan af te lei) sentraal staan. Dit gaan dus nie uit van bepaalde voorveronderstellings nie en is vry van teorieë wat verskynsels kousaal met mekaar in verband wil bring. Sentraal staan dus die denke oor ervarings (altyd gerig op iets anders). Die fenomenologie stam uit die Skool van Brentano (genoem na Frans Brentano) en is veral gebaseer op die werk van sy belangrikste leerling Edmund Husserl. Dit word meestal geplaas binne die kontinentale filosofie. Later word die fenomenologie verder ontwikkeld deur Max Scheler, Adolf Reinach en in die eksistensiële fenomenologie met onder andere Martin Heidegger, Maurice Merleau-Ponty en Jean-Paul Sartre. Meer onlangse filosowe, soos Emmanuel Levinas en Jacques Derrida is ook sterk beïnvloed deur die fenomenologie, maar het dit ook terselfdertyd sterk kritiek uitgelok. Die insigte wat uit hierdie stroming voortvloei oor opsetlikheid, bewussyn en kwalia speel ook 'n rol binne die filosofie van die gees.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media