Swerfvalk

(Aangestuur vanaf Falco peregrinus)

Die swerfvalk (Falco peregrinus), ook bekend as die Peregrine, is 'n roofvoël in die familie Falconidia wat wyd verspreid oor die aarde voorkom. Dit is 'n kraai-grootte valk met 'n blou-grys rug, 'n gespikkelde wit onderkant en 'n swart kop. Die Swerfvalk is 'n roofvoël en voed hoofsaaklik op ander medium grootte-voëls. Die geslagte lyk verskillend (dimorfies), met die wyfies aansienlik groter as mannetjies. Die Swerfvalk is bekend vir sy hoë-spoed duik van meer as 322 km/h gedurende jagtogte. Dit is die vinnigste lid van die diereryk.

Swerfvalk
Volwassene met prooi in Nova Scotia, Kanada.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. peregrinus
Binomiale naam
Falco peregrinus
Tunstall, 1771
Subspesies

17–19, sien teks

Sinonieme

Falco atriceps Hume
Falco kreyenborgi Kleinschmidt, 1929
Falco pelegrinoides madens Ripley & Watson, 1963
Rhynchodon peregrinus (Tunstall, 1771)
en sien teks

Die Swerfvalk word byna oral op die aarde aangetref, behalwe in die uiterste poolstreke, baie hoë berge en die meeste tropiese reënwoude. Die enigste groot ys-vrye landmassa waar dit nie voorkom nie is Nieu-Seeland. Dit maak die Swerfvalk die wêreld se roofvoël wat die wydste verspreid voorkom.

Die wetenskaplike naam kan as "dwaal valk" vertaal word. Dit verwys na die migrerende gewoontes van die swerfvalk families wat in die noordelike gebiede voorkom. Kenners erken 17 tot 19 subspesies wat wissel in voorkoms en omvang. Daar is meningsverskil oor die vraag of die kenmerkende Barbaryse valk deur twee subspesies verteenwoordig word.

Swerfvalke bereik volwassenheid na een jaar en bly 'n vaste broeipaar. Neste is gewoonlik op die kransrand of meer onlangs op hoë mensgemaakte strukture.

Die Peregrine is in baie gebiede 'n bedreigde spesie as gevolg van plaagdoders, veral DDT. Sedert die verbod op die DDT van die vroeë 1970's, het die bevolking weer toegeneem.

Subspesieswysig

'n Swerfvalk
'n Swerfvalk in vlug (VSA)
Swerfvalk by sy nes in Frankryk
Falco peregrinus
Falco peregrinus madens
  • Falco peregrinus anatum
  • Falco peregrinus babylonicus
  • Falco peregrinus brookei
  • Falco peregrinus calidus
  • Falco peregrinus cassini
  • Falco peregrinus ernesti
  • Falco peregrinus furuitii
  • Falco peregrinus japonensis
  • Falco peregrinus macropus
  • Falco peregrinus madens
  • Falco peregrinus minor
  • Falco peregrinus nesiotes
  • Falco peregrinus pealei
  • Falco peregrinus pelegrinoides
  • Falco peregrinus peregrinator
  • Falco peregrinus peregrinus
  • Falco peregrinus radama
  • Falco peregrinus submelanogenys
  • Falco peregrinus tundrius

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. BirdLife International (2012). "Falco peregrinus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media