FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982

Die twaalfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – España 82; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 11 Julie 1982 in Spanje aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Spanje aangebied is en die sewende in Europa.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – España 82
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Spanje Spanje
Datums 13 Junie – 11 Julie
Spanne 24 (van 6 konfederasies)
Stadions 17 (in 14 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Derde plek Vlag van Pole Pole
Vierde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 146 (2.81 per wedstryd)
Bywoning 2 109 723 (40 572 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Italië Paolo Rossi (6 doele)[1]
Beste speler Vlag van Italië Paolo Rossi
1978
1986
Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van die vier groepe het die halfeindrondte beslis. Italië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Pole het in die derde en Frankryk in die vierde plek geëindig. Tydens die halfeindstryd tussen Wes-Duitsland en Frankryk is vir die eerste keer strafskoppe ingespan om ’n wedstryd te beslis; Wes-Duitsland het met 5–4 strafskoppe gewen en sodoende die eindstryd bereik. Beide die verdedigende kampioen Argentinië en die gasheer Spanje is in die tweede rondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Algerië, Honduras, Kameroen, Koeweit en Nieu-Seeland het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 24 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die oorspronklike 16 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1930 tot 1978.

Toewysingwysig

Spanje is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982. Die enigste ander kandidaatland was Wes-Duitsland, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 toegewys is, het Wes-Duitsland voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 aan Argentinië toegewys.[2]

Kwalifiseringwysig

Die gasheer Spanje en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) asook een elk vir AFC (Asië) en OFC (Oseanië).

Kwalifiserende spannewysig

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[3]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
 Algerië1ste1Debuut
 Argentinië8ste31978Kampioen (1978)
 België6de11970Agtste eindrondte (1934, 1938)
 Brasilië12de121978Kampioen (1958, 1962, 1970)
 Chili6de11974Derde plek (1962)
 El Salvador2de11970Groepfase (1970)
 Engeland7de11970Kampioen (1966)
 Frankryk8ste21978Derde plek (1958)
 Honduras1ste1Debuut
 Hongarye8ste21978Naaswenner (1938, 1954)
 Italië10de61978Kampioen (1934, 1938)
 Joego-Slawië7de11974Vierde plek (1930, 1962)
 Kameroen1ste1Debuut
 Koeweit1ste1Debuut
 Nieu-Seeland1ste1Debuut
 Noord-Ierland2de11958Kwarteindrondte (1958)
 Oostenryk5de21978Derde plek (1954)
 Peru4de21978Kwarteindrondte (1970)
 Pole4de31978Derde plek (1974)
 Skotland5de31978Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978)
 Sowjetunie5de11970Vierde plek (1966)
 Spanje6de21978Vierde plek (1950)
 Tsjeggo-Slowakye7de11970Naaswenner (1934, 1962)
 Wes-Duitsland10de81978Kampioen (1954, 1974)

Stadionswysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

MadridBarcelona
Santiago BernabéuVicente CalderónCamp NouSarrià
40°27′11″N 3°41′18″W / 40.45306°N 3.68833°W / 40.45306; -3.68833 (Santiago Bernabéu)40°24′6.2″N 3°43′14.3″W / 40.401722°N 3.720639°W / 40.401722; -3.720639 (Vicente Calderón)41°22′50.3″N 2°7′22.2″O / 41.380639°N 2.122833°O / 41.380639; 2.122833 (Camp Nou)41°23′35.7″N 2°8′0.1″O / 41.393250°N 2.133361°O / 41.393250; 2.133361 (Sarrià)
Kapasiteit: 90 800Kapasiteit: 65 695Kapasiteit: 97 679Kapasiteit: 40 400
SevillaBilbaoValladolid
Ramón Sánchez PizjuánBenito VillamarínSan MamésJosé Zorrilla
37°23′2.6″N 5°58′14.1″W / 37.384056°N 5.970583°W / 37.384056; -5.970583 (Ramón Sánchez Pizjuán)37°21′23.1″N 5°58′54.3″W / 37.356417°N 5.981750°W / 37.356417; -5.981750 (Benito Villamarín)43°15′48.6″N 2°56′54.2″W / 43.263500°N 2.948389°W / 43.263500; -2.948389 (San Mamés)41°38′40.6″N 4°45′40.6″W / 41.644611°N 4.761278°W / 41.644611; -4.761278 (José Zorrilla)
Kapasiteit: 68 110Kapasiteit: 50 253Kapasiteit: 46 223Kapasiteit: 29 990
Málaga
A Coruña
Alicante
Bilbao
Elche
Gijón
Málaga
Oviedo
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 (Spanje)
La Rosaleda
36°44′3.2″N 4°25′35.7″W / 36.734222°N 4.426583°W / 36.734222; -4.426583 (La Rosaleda)
Kapasiteit: 34 411
ValenciaZaragozaElcheOviedo
Luis CasanovaLa RomaredaMartínez ValeroCarlos Tartiere
37°23′2.6″N 5°58′14.1″W / 37.384056°N 5.970583°W / 37.384056; -5.970583 (Luis Casanova)39°28′29″N 0°21′30″W / 39.47472°N 0.35833°W / 39.47472; -0.35833 (La Romareda)38°16′1″N 0°39′48″W / 38.26694°N 0.66333°W / 38.26694; -0.66333 (Martínez Valero)43°21′38.8″N 5°52′12.9″W / 43.360778°N 5.870250°W / 43.360778; -5.870250 (Carlos Tartiere)
Kapasiteit: 47 542Kapasiteit: 41 806Kapasiteit: 53 290Kapasiteit: 23 500
GijónAlicanteVigoA Coruña
El MolinónJosé Rico PérezBalaídosRiazor
43°32′10.5″N 5°38′14.7″W / 43.536250°N 5.637417°W / 43.536250; -5.637417 (El Molinón)38°21′26.1″N 0°29′33.4″W / 38.357250°N 0.492611°W / 38.357250; -0.492611 (José Rico Pérez)42°12′42.7″N 8°44′22.9″W / 42.211861°N 8.739694°W / 42.211861; -8.739694 (Balaídos)43°22′7.3″N 8°25′3.4″W / 43.368694°N 8.417611°W / 43.368694; -8.417611 (Riazor)
Kapasiteit: 45 153Kapasiteit: 28 421Kapasiteit: 33 000Kapasiteit: 34 190

Formaatwysig

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is oor 29 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Junie 1982 op Camp Nou in Barcelona met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en België afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Santiago Bernabéu in Madrid op 11 Julie met die eindstryd tussen Italië en Wes-Duitsland, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[4]

Kalenderwysig

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Eerste rondte
Junie
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
SeremoniesOS
Groep 1111111
Groep 2111111
Groep 3111111
Groep 4111111
Groep 5111111
Groep 6111111
Tweede rondte
Junie/Julie
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
4
Ma
5
Groep A111
Groep B111
Groep C111
Groep D111
Uitklopfase
Julie
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
SeremoniesSS
Uitklopfase211
Legende

   Seremonies

   Eerste rondte

   Tweede rondte

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfasewysig

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Tweede rondtewysig

Die tweede rondte het uit vier groepe met drie spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die halfeindrondte deurgedring.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstrydewysig

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende uitklopfase. Die loting is op 16 Januarie 1982 in die Palacio de Congresos in Madrid gehou.

Eerste rondtewysig

24 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van die vier groepe in die halfeindstryd verskyn.

Groep 1wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Pole312051+44
 Italië303022±03
 Kameroen303011±03
 Peru302126–42

14 Junie 1982
17:15
 Italië0–0  PoleBalaídos, Vigo
Toeskouers: 33 000
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag

15 Junie 1982
17:15
 Peru0–0  KameroenEstadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 11 000
Skeidsregter: Franz Wöhrer (Oostenryk)
Verslag

18 Junie 1982
17:15
 Italië1–1  PeruBalaídos, Vigo
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Walter Eschweiler (Wes-Duitsland)
Conti 18'Verslag 83' Díaz

19 Junie 1982
17:15
 Pole0–0  KameroenEstadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
Verslag

22 Junie 1982
17:15
 Pole5–1  PeruEstadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko)
Smolarek 55'
Lato 58'
Boniek 61'
Buncol 68'
Ciołek 76'
Verslag 83' La Rosa

23 Junie 1982
17:15
 Italië1–1  KameroenBalaídos, Vigo
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Bogdan Dotchef (Bulgarye)
Graziani 60'Verslag 61' M’Bida

Groep 2wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Wes-Duitsland320163+34
 Oostenryk320131+24
 Algerië320155±04
 Chili300338–50

16 Junie 1982
17:15
 Wes-Duitsland1–2  AlgeriëEl Molinón, Gijón
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Enrique Labo Revoredo (Peru)
Rummenigge 67'Verslag 54' Madjer
68' Belloumi

17 Junie 1982
17:15
 Chili0–1  OostenrykEstadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 22 500
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag 21' Schachner

20 Junie 1982
17:15
 Wes-Duitsland4–1  ChiliEl Molinón, Gijón
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Bruno Galler (Switserland)
Rummenigge 9', 57', 66'
Reinders 81'
Verslag 90' Moscoso

21 Junie 1982
17:15
 Algerië0–2  OostenrykEstadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Tony Boskovic (Australië)
Verslag 55' Schachner
67' Krankl

24 Junie 1982
17:15
 Algerië3–2  ChiliEstadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 16 000
Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala)
Assad 7', 31'
Bensaoula 35'
Verslag 59' (straf) Neira
73' Letelier

25 Junie 1982
17:15
 Wes-Duitsland1–0  OostenrykEl Molinón, Gijón
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland)
Hrubesch 10'Verslag

Groep 3wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 België321031+25
 Argentinië320162+44
 Hongarye3111126+63
 El Salvador3003113–120

13 Junie 1982
20:00
 Argentinië0–1  BelgiëCamp Nou, Barcelona
Toeskouers: 95 500
Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye)
Verslag 62' Vandenbergh

15 Junie 1982
21:00
 Hongarye10–1  El SalvadorNuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 23 000
Skeidsregter: Ibrahim Youssef Al-Doy (Bahrein)
Nyilasi 4', 83'
Pölöskei 11'
Fazekas 23', 54'
Tóth 50'
L. Kiss 69', 72', 76'
Szentes 70'
Verslag 64' Ramírez

18 Junie 1982
21:00
 Argentinië4–1  HongaryeEstadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 32 093
Skeidsregter: Belaid Lacarne (Algerië)
Bertoni 26'
Maradona 28', 57'
Ardiles 60'
Verslag 76' Pölöskei

19 Junie 1982
21:00
 België1–0  El SalvadorNuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Malcolm Moffat (Noord-Ierland)
Coeck 19'Verslag

22 Junie 1982
21:00
 België1–1  HongaryeNuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Clive White (Engeland)
Czerniatynski 76'Verslag 27' Varga

23 Junie 1982
21:00
 Argentinië2–0  El SalvadorEstadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 32 500
Skeidsregter: Luis Barrancos (Bolivië)
Passarella 22' (straf)
Bertoni 52'
Verslag

Groep 4wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Engeland330061+56
 Frankryk311165+13
 Tsjeggo-Slowakye302124–22
 Koeweit301226–41

16 Junie 1982
17:15
 Engeland3–1  FrankrykEstadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 44 172
Skeidsregter: António Garrido (Portugal)
Robson 1', 67'
Mariner 83'
Verslag 24' Soler

17 Junie 1982
17:15
 Tsjeggo-Slowakye1–1  KoeweitEstadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Benjamin Dwomoh (Ghana)
Panenka 21' (straf)Verslag 57' Al-Dakhil

20 Junie 1982
17:15
 Engeland2–0  Tsjeggo-SlowakyeEstadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 41 123
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Francis 62'
Barmoš 66' (e.d.)
Verslag

21 Junie 1982
17:15
 Frankryk4–1  KoeweitEstadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 30 043
Skeidsregter: Miroslaf Stupar (Sowjetunie)
Genghini 31'
Platini 43'
Six 48'
Bossis 89'
Verslag 75' Al-Buloushi

24 Junie 1982
17:15
 Frankryk1–1  Tsjeggo-SlowakyeEstadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië)
Six 66'Verslag 84' (straf) Panenka

25 Junie 1982
17:15
 Engeland1–0  KoeweitEstadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 39 700
Skeidsregter: Gilberto Aristizábal (Colombia)
Francis 27'Verslag

Groep 5wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Noord-Ierland312021+14
 Spanje311133±03
 Joego-Slawië311122±03
 Honduras302123–12

16 Junie 1982
21:00
 Spanje1–1  HondurasEstadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 49 562
Skeidsregter: Arturo Ithurralde (Argentinië)
López Ufarte 65' (straf)Verslag 8' Zelaya

17 Junie 1982
21:00
 Joego-Slawië0–0  Noord-IerlandLa Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Verslag

20 Junie 1982
21:00
 Spanje2–1  Joego-SlawiëEstadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Henning Lund-Sørensen (Denemarke)
Juanito 14' (straf)
Saura 66'
Verslag 10' Gudelj

21 Junie 1982
21:00
 Honduras1–1  Noord-IerlandLa Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Chan Tam Sun (Hongkong)
Laing 60'Verslag 10' Armstrong

24 Junie 1982
21:00
 Honduras0–1  Joego-SlawiëLa Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gastón Castro (Chili)
Verslag 88' (straf) Petrović

25 Junie 1982
21:00
 Spanje0–1  Noord-IerlandEstadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 49 562
Skeidsregter: Héctor Ortiz (Paraguay)
Verslag 47' Armstrong

Groep 6wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Brasilië3300102+86
 Sowjetunie311164+23
 Skotland311188±03
 Nieu-Seeland3003212–100

14 Junie 1982
21:00
 Brasilië2–1  SowjetunieEstadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla
Toeskouers: 68 000
Skeidsregter: Augusto Lamo Castillo (Spanje)
Sócrates 75'
Éder 87'
Verslag 34' Bal

15 Junie 1982
21:00
 Skotland5–2  Nieu-SeelandEstadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: David Socha (VSA)
Dalglish 18'
Wark 30', 33'
Robertson 73'
Archibald 79'
Verslag 54' Sumner
65' Wooddin

18 Junie 1982
21:00
 Brasilië4–1  SkotlandEstadio Benito Villamarín, Sevilla
Toeskouers: 47 379
Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica)
Zico 33'
Oscar 49'
Éder 65'
Falcão 87'
Verslag 18' Narey

19 Junie 1982
21:00
 Sowjetunie3–0  Nieu-SeelandEstadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Yousef El-Ghoul (Libië)
Gawrilof 25'
Blokhin 48'
Baltacha 69'
Verslag

22 Junie 1982
21:00
 Sowjetunie2–2  SkotlandEstadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Chivadze 60'
Sjengelia 84'
Verslag 15' Jordan
87' Souness

23 Junie 1982
21:00
 Brasilië4–0  Nieu-SeelandEstadio Benito Villamarín, Sevilla
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Damir Matovinović (Joego-Slawië)
Zico 28', 31'
Falcão 55'
Serginho 69'
Verslag

Tweede rondtewysig

Kwalifiseer vir die halfeindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Groep Awysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Pole211030+33
 Sowjetunie211010+13
 België200204–40

28 Junie 1982
21:00
 Pole3–0  BelgiëCamp Nou, Barcelona
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica)
Boniek 4', 26', 53'Verslag

1 Julie 1982
21:00
 België0–1  SowjetunieCamp Nou, Barcelona
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag 48' Oganesian

4 Julie 1982
21:00
 Sowjetunie0–0  PoleCamp Nou, Barcelona
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland)
Verslag

Groep Bwysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Wes-Duitsland211021+13
 Engeland202000±02
 Spanje201112–11

29 Junie 1982
21:00
 Wes-Duitsland0–0  EngelandEstadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Verslag

2 Julie 1982
21:00
 Wes-Duitsland2–1  SpanjeEstadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 90 089
Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië)
Littbarski 50'
Fischer 75'
Verslag 82' Zamora

5 Julie 1982
21:00
 Spanje0–0  EngelandEstadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
Verslag

Groep Cwysig

Wedstryd tussen Argentinië en Brasilië
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Italië220053+24
 Brasilië210154+12
 Argentinië200225–30

29 Junie 1982
17:15
 Italië2–1  ArgentiniëEstadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Tardelli 57'
Cabrini 67'
Verslag 83' Passarella

2 Julie 1982
17:15
 Argentinië1–3  BrasiliëEstadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko)
Díaz 89'Verslag 11' Zico
66' Serginho
75' Júnior

5 Julie 1982
17:15
 Italië3–2  BrasiliëEstadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 44 000
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Rossi 5', 25', 74'Verslag 12' Sócrates
68' Falcão

Groep Dwysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Frankryk220051+44
 Oostenryk201123–11
 Noord-Ierland201136–31

28 Junie 1982
17:15
 Oostenryk0–1  FrankrykEstadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Verslag 39' Genghini

1 Julie 1982
17:15
 Oostenryk2–2  Noord-IerlandEstadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Adolf Prokop (DDR)
Pezzey 50'
Hintermaier 68'
Verslag 27', 75' Hamilton

4 Julie 1982
17:15
 Noord-Ierland1–4  FrankrykEstadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Alojzy Jarguz (Pole)
Armstrong 75'Verslag 33', 80' Giresse
46', 68' Rocheteau

Uitklopfasewysig

HalfeindrondteEindrondte
8 Julie – Barcelona
   Pole 0 
   Italië 2 
 
11 Julie – Madrid
     Italië 3
    Wes-Duitsland 1
Derde plek
8 Julie – Sevilla10 Julie – Alicante
   Wes-Duitsland 3 (5)   Pole 3
   Frankryk 3 (4)    Frankryk 2

Halfeindrondtewysig


8 Julie 1982
17:15
 Pole0–2  ItaliëCamp Nou, Barcelona
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag 22', 73' Rossi

8 Julie 1982
21:00
 Wes-Duitsland3–3 (e.t.)  FrankrykEstadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Littbarski 17'
Rummenigge 102'
Fischer 108'
Strafskoppe
Kaltz
Breitner
Stielike
Littbarski
Rummenigge
Hrubesch
Verslag
Strafskoppe
5–4
26' (straf) Platini
92' Trésor
98' Giresse
Strafskoppe
Giresse
Amoros
Rocheteau
Six
Platini
Bossis

Klein finale (om die derde plek)wysig


10 Julie 1982
20:00
 Pole3–2  FrankrykEstadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: António Garrido (Portugal)
Szarmach 40'
Majewski 44'
Kupcewicz 46'
Verslag 13' Girard
72' Couriol

Eindstrydwysig


11 Julie 1982
20:00
 Italië3–1  Wes-DuitslandEstadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 90 000
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Rossi 57'
Tardelli 69'
Altobelli 81'
Verslag 83' Breitner


Sokkerwêreldkampioen 1982
 Italië

FIFA se terugwerkende ranglyswysig

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[5][6] Die ranglys vir die 1982-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Tweede rondte

   Eerste rondte

   Geen deelname

     Gasheerland Spanje
Die Italiaanse nasionale sokkerspan vlieg met die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee vanaf Spanje huis toe
RangSpanGroepeWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  Italië1/C7430126+611
2  Wes-Duitsland2/B73221210+28
3  Pole1/A7331115+69
4  Frankryk4/D73221612+48
In die tweede rondte uitgeskakel
5  Brasilië6/C5401156+98
6  Engeland4/B532061+58
7  Sowjetunie6/A522174+36
8  Oostenryk2/D521254+15
9  Noord-Ierland5/D513157−25
10  België3/A521235−25
11  Argentinië3/C520387+14
12  Spanje5/B512245−14
In die eerste rondte uitgeskakel
13  Algerië2320155±04
14  Hongarye33111126+63
15  Skotland6311188±03
16  Joego-Slawië5311122±03
17  Kameroen1303011±03
18  Honduras5302123−12
19  Tsjeggo-Slowakye4302124−22
20  Peru1302126−42
21  Koeweit4301226−41
22  Chili2300338−50
23  Nieu-Seeland63003212−100
24  El Salvador33003113−120

Meeste doele aangetekenwysig

Meeste doele aangeteken:[1]

RangSpelerDoele
1 Paolo Rossi6
2 Karl-Heinz Rummenigge5
3 Zico4
Zbigniew Boniek4
5 Gerry Armstrong3
Falcão3
Alain Giresse3
László Kiss3
9 Antonín Panenka2
Dominique Rocheteau2
László Fazekas2
Serginho2
Gábor Pölöskei2
John Wark2
Salah Assad2
Tibor Nyilasi2
RangSpelerDoele
9 Bryan Robson2
Bernard Genghini2
Daniel Bertoni2
Klaus Fischer2
Trevor Francis2
Didier Six2
Michel Platini2
Diego Maradona2
Billy Hamilton2
Éder2
Sócrates2
Walter Schachner2
Daniel Passarella2
Pierre Littbarski2
Marco Tardelli2
Paolo Rossi

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2018. Besoek op 25 November 2018.
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  3. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
  4. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  5. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  6. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.

Verdere leesstofwysig

Eksterne skakelswysig


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media