FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970

Die negende FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – México 70; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 21 Junie 1970 in Meksiko aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Meksiko aangebied is en die eerste in Noord-Amerika. Ná die Olimpiese Somerspele 1968 in Meksikostad was die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 die tweede groot sportkompetisie in Meksiko.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – México 70
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Meksiko Meksiko
Datums 31 Mei – 21 Junie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Italië Italië
Derde plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 32
Doele 95 (2.97 per wedstryd)
Bywoning 1 604 065 (50 127 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Wes-Duitsland Gerd Müller (10 doele)[1]
Beste speler Vlag van Brasilië Pelé
1966
1974
Die Jules Rimet-trofee waarom meegeding is

16 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 deelgeneem. Die spanne is in vier groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die uitklopfase deurgedring het. Die tweemalige kampioen Brasilië het die trofee gewen nadat hulle Italië, ’n ander tweemalige kampioen, met 4–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Brasilië kon daarmee die Jules Rimet-trofee permanent behou en met die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 is ’n nuwe trofee bekend gestel. Wes-Duitsland het in die derde en Uruguay in die vierde plek geëindig. Beide die verdedigende kampioen Engeland en die gasheer Meksiko is in die kwarteindrondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van El Salvador, Israel en Marokko het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem.

Toewysingwysig

Meksiko is op 8 Oktober 1964 in Tokio deur FIFA gekies as die gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970. Die enigste ander kandidaatland was Argentinië.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970[2]
LandRondte 1
 Meksiko56
 Argentinië32

Kwalifiseringwysig

Die gasheer Meksiko en die verdedigende kampioen Engeland het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 gekwalifiseer. Van die 14 oorblywende plekke is agt vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), asook een elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen AFC (Asië) en OFC (Oseanië) beslis.

Noemenswaardige lande wat nie kon kwalifiseer nie sluit in Argentinië, tot dusver die enigste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat hulle misgeloop het, nadat hulle ’n verrassende nederlaag teen Peru gely het.

El Salvador se oorwinning teen Honduras in die beslissende wedstryd het die Sokkeroorlog tussen albei lande tot gevolg gehad, waarin meer as 2 000 mense dood is. El Salvador het vir die eerste keer aan ’n sokkerWêreldbekertoernooi deelgeneem.[3]

Kwalifiserende spannewysig

Die volgende 16 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[4]

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie
 België5de11954Agtste eindrondte (1934, 1938)
 Brasilië9de91966Kampioen (1958, 1962)
 Bulgarye3de31966Groepfase (1962, 1966)
 El Salvador1ste1Debuut
 Engeland6de61966Kampioen (1966)
 Israel1ste1Debuut
 Italië7de31966Kampioen (1934, 1938)
 Marokko1ste1Debuut
 Meksiko7de61966Groepfase (1930, 1950, 1954, 1958, 1962, 1966)
 Peru2de11930Groepfase (1930)
 Roemenië4de11938Agtste eindrondte (1934, 1938)
 Sowjetunie4de41966Vierde plek (1966)
 Swede5de11958Naaswenner (1958)
 Tsjeggo-Slowakye6de11962Naaswenner (1934, 1962)
 Uruguay6de31966Kampioen (1930, 1950)
 Wes-Duitsland7de51966Kampioen (1954)

Stadionswysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Meksikostad
Estadio Azteca
19°18′10.7″N 99°9′1.8″W / 19.302972°N 99.150500°W / 19.302972; -99.150500 (Estadio Azteca)
Kapasiteit: 110 000
Guadalajara
FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 (Meksiko)
Puebla de Zaragoza
Estadio JaliscoEstadio Cuauhtémoc
20°42′18.1″N 103°19′41.5″W / 20.705028°N 103.328194°W / 20.705028; -103.328194 (Estadio Jalisco)19°4′41″N 98°9′52″W / 19.07806°N 98.16444°W / 19.07806; -98.16444 (Estadio Cuauhtémoc)
Kapasiteit: 71 100Kapasiteit: 35 563
LeónToluca
Estadio Nou CampEstadio Luis Dosal
21°6′56″N 101°39′27.5″W / 21.11556°N 101.657639°W / 21.11556; -101.657639 (Estadio Nou Camp)19°17′14.3″N 99°40′0.5″W / 19.287306°N 99.666806°W / 19.287306; -99.666806 (Estadio Luis Dosal)
Kapasiteit: 23 609Kapasiteit: 26 900

Formaatwysig

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 is oor 22 dae tussen 16 verskillende nasies oor 32 wedstryde uitgespeel. Dit het op 31 Mei 1970 op die Estadio Azteca in Meksikostad met ’n wedstryd tussen die gasheer Meksiko en Sowjetunie afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 21 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Italië, waartydens Brasilië die Jules Rimet-trofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie in 1962 en 1966 ingespan.[5]

Kalenderwysig

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Mei/Junie
So
31
Ma
1
Di
2
Wo
3
Do
4
Vr
5
Sa
6
So
7
Ma
8
Di
9
Wo
10
Do
11
Groep 1111111
Groep 2111111
Groep 3111111
Groep 4111111
Uitklopfase
Junie
Vr
12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Uitklopfase4211
Legende

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfasewysig

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1970 is deur 16 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 16 deelnemende spanne in vier groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die kwarteindrondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfasewysig

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het: vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die kwarteindstrydwedstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep 1 het teen die naaswenner van Groep 2 en die wenner van Groep 2 het teen die naaswenner van Groep 1 gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n lot bepaal. Die eindstryd sou ná ’n gelykopuitslag die daaropvolgende dag herhaal word en eers daarna sou dit deur ’n lot beslis word.

Wedstrydewysig

Kwalifiseer vir die kwarteindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 10 Januarie 1970 in die Maria Isabel Sheraton Hotel in Meksikostad gehou.

Groepfasewysig

16 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep 1wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Sowjetunie321061+55
 Meksiko321050+55
 België310245–12
 El Salvador300309–90

31 Mei 1970
12:00
 Meksiko0–0  SowjetunieEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 107 160
Skeidsregter: Kurt Tschenscher (Wes-Duitsland)
Verslag

3 Junie 1970
16:00
 België3–0  El SalvadorEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 92 205
Skeidsregter: Andrei Rădulescu (Roemenië)
Van Moer 12', 54'
Lambert 76' (straf)
Verslag

6 Junie 1970
16:00
 Sowjetunie4–1  BelgiëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 95 261
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Bysjowets 14', 63'
Asatiani 57'
Khmelnytskyi 76'
Verslag 86' Lambert

7 Junie 1970
12:00
 Meksiko4–0  El SalvadorEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 103 058
Skeidsregter: Ali Kandil (Egipte)
Valdivia 45', 46'
Fragoso 58'
Basaguren 83'
Verslag

10 Junie 1970
16:00
 Sowjetunie2–0  El SalvadorEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 89 979
Skeidsregter: Rafael Hormazábal Díaz (Chili)
Bysjowets 51', 74'Verslag

11 Junie 1970
16:00
 Meksiko1–0  BelgiëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 108 192
Skeidsregter: Ángel Norberto Coerezza (Argentinië)
Peña 14' (straf)Verslag

Groep 2wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Italië312010+14
 Uruguay311121+13
 Swede311122±03
 Israel302113–22

2 Junie 1970
16:00
 Uruguay2–0  IsraelEstadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 20 654
Skeidsregter: Bobby Davidson (Skotland)
Maneiro 23'
Mujica 50'
Verslag

3 Junie 1970
16:00
 Italië1–0  SwedeEstadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 13 433
Skeidsregter: Jack Taylor (Engeland)
Domenghini 10'Verslag

6 Junie 1970
16:00
 Uruguay0–0  ItaliëEstadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 29 968
Skeidsregter: Rudi Glöckner (DDR)
Verslag

7 Junie 1970
12:00
 Swede1–1  IsraelEstadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 9 624
Skeidsregter: Seyoum Tarekegn (Ethiopië)
Turesson 53'Verslag 56' Spiegler

10 Junie 1970
16:00
 Uruguay0–1  SwedeEstadio Cuauhtémoc, Puebla de Zaragoza
Toeskouers: 18 163
Skeidsregter: Henry Landauer (VSA)
Verslag 90' Grahn

11 Junie 1970
16:00
 Israel0–0  ItaliëEstadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 9 890
Skeidsregter: Ayrton Vieira de Moraes (Brasilië)
Verslag

Groep 3wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Brasilië330083+56
 Engeland320121+14
 Roemenië310245–12
 Tsjeggo-Slowakye300327–50

2 Junie 1970
16:00
 Roemenië0–1  EngelandEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 50 560
Skeidsregter: Vital Loraux (België)
Verslag 65' Hurst

3 Junie 1970
16:00
 Tsjeggo-Slowakye1–4  BrasiliëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 52 897
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Petráš 11'Verslag 24' Rivelino
59' Pelé
61', 83' Jairzinho

6 Junie 1970
16:00
 Roemenië2–1  Tsjeggo-SlowakyeEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 56 818
Skeidsregter: Diego De Leo (Meksiko)
Neagu 52'
Dumitrache 75' (straf)
Verslag 5' Petráš

7 Junie 1970
12:00
 Engeland0–1  BrasiliëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 66 843
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Verslag 59' Jairzinho

10 Junie 1970
16:00
 Roemenië2–3  BrasiliëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 50 804
Skeidsregter: Ferdinand Marschall (Oostenryk)
Dumitrache 34'
Dembrovschi 84'
Verslag 19', 67' Pelé
22' Jairzinho

11 Junie 1970
16:00
 Engeland1–0  Tsjeggo-SlowakyeEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 49 292
Skeidsregter: Roger Machin (Frankryk)
Clarke 50' (straf)Verslag

Groep 4wysig

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Wes-Duitsland3300104+66
 Peru320175+24
 Bulgarye301259–41
 Marokko301226–41

2 Junie 1970
16:00
 Peru3–2  BulgaryeEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 13 765
Skeidsregter: Antonio Sbardella (Italië)
Gallardo 50'
Chumpitaz 55'
Cubillas 73'
Verslag 13' Dermendzhief
49' Bonef

3 Junie 1970
16:00
 Marokko1–2  Wes-DuitslandEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 12 942
Skeidsregter: Laurens van Ravens (Nederland)
Jarir 21'Verslag 56' Seeler
80' Müller

6 Junie 1970
16:00
 Peru3–0  MarokkoEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 13 537
Skeidsregter: Tofiq Bahramof (Sowjetunie)
Cubillas 65', 75'
Challe 67'
Verslag

7 Junie 1970
12:00
 Bulgarye2–5  Wes-DuitslandEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 12 710
Skeidsregter: José María Ortiz de Mendibil (Spanje)
Nikodimof 12'
Kolef 89'
Verslag 20' Libuda
27', 52' (straf), 88' Müller
67' Seeler

10 Junie 1970
16:00
 Peru1–3  Wes-DuitslandEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 17 875
Skeidsregter: Abel Aguilar Elizalde (Meksiko)
Cubillas 44'Verslag 19', 26', 39' Müller

11 Junie 1970
16:00
 Bulgarye1–1  MarokkoEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 12 299
Skeidsregter: Antonio Ribeiro Saldanha (Portugal)
Zhechef 40'Verslag 61' Ghazouani

Uitklopfasewysig

Pelé vier saam met die Brasiliaanse sokkerspan nadat hulle die sokkerwêreldbeker gewen het
KwarteindrondteHalfeindrondteEindstryd
          
14 Junie – Meksikostad    
   Sowjetunie 0
17 Junie – Guadalajara
   Uruguay 1 
   Uruguay 1
14 Junie – Guadalajara
    Brasilië 3 
   Brasilië 4
21 Junie – Meksikostad
   Peru 2 
   Brasilië 4
14 Junie – Toluca
    Italië 1
   Italië 4
17 Junie – Meksikostad
   Meksiko 1 
   Italië 4Uitspeel om derde plek
14 Junie – León
    Wes-Duitsland 3 20 Junie – Meksikostad
   Wes-Duitsland 3
    Uruguay 0
   Engeland 2 
   Wes-Duitsland 1

Kwarteindrondtewysig


14 Junie 1970
12:00
 Sowjetunie0–1 (e.t.)  UruguayEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 26 085
Skeidsregter: Laurens van Ravens (Nederland)
Verslag 117' Espárrago

14 Junie 1970
12:00
 Italië4–1  MeksikoEstadio Luis Dosal, Toluca
Toeskouers: 26 851
Skeidsregter: Rudolf Scheurer (Switserland)
Guzmán 25' (e.d.)
Riva 63', 76'
Rivera 70'
Verslag 13' González

14 Junie 1970
12:00
 Brasilië4–2  PeruEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 54 233
Skeidsregter: Vital Loraux (België)
Rivelino 11'
Tostão 15', 52'
Jairzinho 75'
Verslag 28' Gallardo
70' Cubillas

14 Junie 1970
12:00
 Wes-Duitsland3–2 (e.t.)  EngelandEstadio Nou Camp, León
Toeskouers: 23 357
Skeidsregter: Ángel Norberto Coerezza (Argentinië)
Beckenbauer 68'
Seeler 82'
Müller 108'
Verslag 31' Mullery
49' Peters

Halfeindrondtewysig


17 Junie 1970
16:00
 Uruguay1–3  BrasiliëEstadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 51 261
Skeidsregter: José María Ortiz de Mendibil (Spanje)
Cubilla 19'Verslag 44' Clodoaldo
76' Jairzinho
89' Rivelino

17 Junie 1970
16:00
 Italië4–3 (e.t.)  Wes-DuitslandEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 102 444
Skeidsregter: Arturo Yamasaki (Meksiko)
Boninsegna 8'
Burgnich 98'
Riva 104'
Rivera 111'
Verslag 90' Schnellinger
94', 110' Müller

Klein finale (om die derde plek)wysig


20 Junie 1970
16:00
 Uruguay0–1  Wes-DuitslandEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 104 403
Skeidsregter: Antonio Sbardella (Italië)
Verslag 26' Overath

Eindstrydwysig


21 Junie 1970
12:00
 Brasilië4–1  ItaliëEstadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 107 412
Skeidsregter: Rudi Glöckner (DDR)
Pelé 18'
Gérson 66'
Jairzinho 71'
Carlos Alberto 86'
Verslag 37' Boninsegna


Sokkerwêreldkampioen 1970
 Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglyswysig

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[6][7] Die ranglys vir die 1970-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Meksiko
RangSpanGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  Brasilië36600197+1212
2  Italië26321108+28
3  Wes-Duitsland465011710+710
4  Uruguay2621345−15
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5  Sowjetunie1421162+45
6  Meksiko1421164+25
7  Peru4420299±04
8  Engeland3420244±04
In die groepfase uitgeskakel
9  Swede2311122±03
10  België1310245−12
11  Roemenië3310245−12
12  Israel2302113−22
13  Bulgarye4301259−41
14  Marokko4301226−41
15  Tsjeggo-Slowakye3300327−50
16  El Salvador1300309−90

Meeste doele aangetekenwysig

Meeste doele aangeteken:[1]

RangSpelerDoele
1 Gerd Müller10
2 Jairzinho7
3 Teófilo Cubillas5
4 Anatolij Bysjowets4
Pelé4
6 Rivelino3
Luigi Riva3
Uwe Seeler3
RangSpelerDoele
9 Gianni Rivera2
Raoul Lambert2
Florea Dumitrache2
Ladislav Petráš2
Wilfried Van Moer2
Alberto Gallardo2
Javier Valdivia2
Roberto Boninsegna2
Tostão2
Gerd Müller

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2018. Besoek op 9 April 2018.
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  3. (en) Toby Luckhurst (27 Junie 2019). "Honduras v El Salvador: The football match that kicked off a war". BBC. Besoek op 7 Mei 2022.
  4. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
  5. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  6. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  7. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.

Verdere leesstofwysig

Eksterne skakelswysig


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media