Evangelista Torricelli

Evangelista Torricelli (Italiaans: [evandʒeˈlista torriˈtʃɛlli], 15 Oktober 160825 Oktober 1647) was 'n Italiaanse fisikus en wiskundige. Hy word onthou vir die uitvinding van die barometer. Ook vir sy bevindinge in optika en integraalrekening.

Evangelista Torricelli
Evangelista Torricelli deur Lorenzo Lippi (circa 1647)

Gebore15 Oktober 1608
Faenze of Modigliano,Emilia
Oorlede25 Oktober 1647 (39)
Florence
NasionaliteitItalianer
Alma materUniversiteit van Rome
Ander akademiese adviseur(s)Benedetto Castelli
Ander bekende student(e)Vincenzo Viviani
Bekend virBarometer
Torricelli se wet
Beïnvloed deurGalileo Galilei
Invloed opRobert Boyle

Vroeë lewewysig

Torricelli is of in Faenza of in Modigliano gebore , beide plekke in die Noord-Italiaanse landstreek Emilia maak op die eer aanspraak.

In 1627, toe hy 19 jaar oud was, het Torricelli hom as student ingeskryf aan die Universiteit van Rome, waar hy jare later hoogleraar geword het. Sy eerste verhandeling is in 1641 gepubliseer. Dit was 'n beskouing van die werk van Galileo, wat toe reeds 'n bejaarde man was. Die geleerdes van sy dag het dadelik besef dat Torricelli besonder intelligent was.

In 1641 het Torricelli na Florence gegaan en saam met Galileo gewerk. Galileo was op 78 feitlik blind en het op 8 Januarie 1642 gesterf. Torricelli het hom opgevolg en is deur die Groothertog van Toskane as wiskundige aangestel.

Hy het belang gestel in wiskunde, fisika, meganika, hidroulika, sterrekunde, argitektuur en ander vertakkinge van die natuurwetenskap. Hy het byna dag en nag gewerk, asof hy geweet het dat hy nie baie lank sou leef nie.

Bronnelyswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media