Euryops (harpuisbosse) is 'n genus met 102 spesies[2] van blomplante of struike in die familie Asteraceae. Hulle is inheems aan hoofsaaklik rotsagtige plekke in Suider-Afrika. Hulle produseer madeliefie-agtige blomkoppe van varingagtige blare.[3]

Euryops
Euryops pectinatus 1.jpg
Euryops pectinatus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Asterids
Orde:Asterales
Familie:Asteraceae
Supertribus:Senecionodae
Tribus:Senecioneae
Genus:Euryops
(Cass.) Cass.
Spesies

Sien teks

Sinonieme[1]
  • Othonna subg. Euryops Cass.
  • Lasiocoma Bolus
  • Thodaya Compton
  • Enantiotrichum E.Mey. ex DC.
  • Ruckeria DC.
  • Caraea Hochst. ex Hochst.
  • Gamolepis soos gebruik deur verskeie outeurs, nie Less. 1832
  • Lysichlamys Compton

Spesies

Verwysings

  1. Flann, C (ed) 2009+ Global Compositae Checklist
  2. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:8900-1
  3. RHS A-Z encyclopedia of garden plants. United Kingdom: Dorling Kindersley. 2008. p. 1136. ISBN 1405332964.

Eksterne skakels


Euryops

Euryops (harpuisbosse) is \'n genus met 102 spesies van blomplante of struike in die familie Asteraceae. Hulle is inheems aan hoofsaaklik rotsagtige plekke in Suider-Afrika. Hulle produseer madeliefie-agtige blomkoppe van varingagtige blare.