Europese byvreter

Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somer besoeker.

Europese byvreter
Merops apiaster (Marek Szczepanek).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. apiaster
Binomiale naam
Merops apiaster
Linnaeus, 1758
EuropeseByvreter verspr.jpg
Verspreiding
Merops apiaster

Identifikasie

Word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese Byvreter is ongeveer 26 tot 28 cm lank.

Habitat

Bosveld, doringbome en fynbosgebied.

Verspreiding

Kom voor in die meeste van Suidelike-Afrika.

Geluid

Uiter 'n "prrrup"-geluid.

Ander name

  • Engels: European Bee-eater

Galery

Sien ook


Europese byvreter

Die Europese byvreter (Merops apiaster) is \'n algemene somer besoeker.