Estian Calitz

Estian Calitz (23 Mei 1949 - ) is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en emeritus professor van die Universiteit Stellenbosch (US). Hy is die hoof- uitvoerende beampte (HUB) van finansies en die HUB van die Universiteit se Besigheidskool.[1]

Hy verwerf sy Ph.D in handel van die US in 1986. In 1989 is hy aangestel as adjunkdirekteur-generaal van die Suid-Afrikaanse Departement van Finansies. In 1996 verlaat hy die staadsdiens[2] en word aangestel as professor in ekonomie by die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA). In 2001 is hy deur die US as dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangestel.

Bibliografiewysig

Handboekewysig

  • 1999: Public Economics for South African Students

Artikelswysig

  • 2010: "Fiscal policy in the 1990s", South African Journal of Economic History

Verwysingswysig

  1. "Estian Calitz" by Bloomberg
  2. "Keys No Fire Behind The Smoke". Mail & Guardian. 8 Julie 1994. Besoek op 17 April 2018.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media