Estádio do Maracanã

Die Maracanã-stadion (Portugees: Estádio do Maracanã [esˈtad͡ʒju du maɾakɐˈnɐ̃]; amptelik Estádio Jornalista Mário Filho [iʃˈtad͡ʒu ʒoɦnaˈliʃtɐ ˈmaɾju ˈfiʎu]) is 'n sokkerstadion in Rio de Janeiro, Brasilië.

Estádio Jornalista Mário Filho
BynaamMaracanã-stadion
LiggingRio de Janeiro, Brasilië
Koördinate22°54′44″S 43°13′49″W / 22.91222°S 43.23028°W / -22.91222; -43.23028Koördinate: 22°54′44″S 43°13′49″W / 22.91222°S 43.23028°W / -22.91222; -43.23028
EienaarRio de Janeiro-regering
OperateurComplexo Maracanã Entretenimento S.A. (Odebrecht, IMX, AEG)
Kapasiteit78 639[1][2]
OppervlakGras
Konstruksie
Eerste sooi gespit2 Augustus 1948
Gebou1948–1950
Geopen16 Junie 1950[3]
Renovasie2000, 2006 en 2013
ArgitekWaldir Ramos, Raphael Galvão, Miguel Feldman, Oscar Valdetaro, Pedro Paulo B. Bastos, Orlando Azevedo, Antônio Dias Carneiro
Huurders

Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950, Copa América 1989, FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Hier is die eindstryd tussen Uruguay en Brasilië op 16 Julie 1950 en die eindstryd tussen Duitsland en Argentinië op 13 Julie 2014 beslis. Die Olimpiese Somerspele 2016 se opening- en sluitingseremonies asook verskeie wedstryde het hier plaasgevind. Die stadion het 'n kapasiteit van 78 639. Die Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950 se eindstryd het 199 854 toeskouers besoek, tot vandag 'n wêreldrekord.

Fotogalerywysig

Wedstrydewysig

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1950wysig

DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers
24 Junie 195015:00 (BRT)  Brasilië4–0  MeksikoGroep 182 000
25 Junie 195015:00 (BRT)  Engeland2–0  ChiliGroep 230 000
29 Junie 195015:00 (BRT)  Spanje2–0  ChiliGroep 216 000
1 Julie 195015:00 (BRT)  Brasilië2–0  Joego-SlawiëGroep 1142 000
2 Julie 195015:00 (BRT)  Spanje1–0  EngelandGroep 274 000
9 Julie 195015:00 (BRT)  Brasilië7–1  SwedeEindrondte139 000
13 Julie 195015:00 (BRT)  Brasilië6–1  SpanjeEindrondte153 000
16 Julie 195015:00 (BRT)  Uruguay2–1  BrasiliëEindrondte199 854

Copa América 1989wysig

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
12 Julie 1989  Uruguay3–0  ParaguayEindrondte100 135
12 Julie 1989  Brasilië2–0  ArgentiniëEindrondte100 135
14 Julie 1989  Uruguay2–0  ArgentiniëEindrondte53 909
14 Julie 1989  Brasilië3–0  ParaguayEindrondte53 909
16 Julie 1989  Argentinië0–0  ParaguayEindrondte148 068
16 Julie 1989  Brasilië1–0  UruguayEindrondte148 068

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013wysig

DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers
16 Junie 201316:00 (BRT)  Meksiko1–2  ItaliëGroep A73 123
20 Junie 201316:00 (BRT)  Spanje10–0  TahitiGroep B71 806
30 Junie 201319:00 (BRT)  Brasilië3–0  SpanjeEindstryd73 531

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014wysig

DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers
15 Junie 201419:00 (BRT)  Argentinië2–1  Bosnië en HerzegowinaGroep F74 393
18 Junie 201416:00 (BRT)  Spanje0–2  ChiliGroep B74 101
22 Junie 201413:00 (BRT)  België1–0  RuslandGroep H73 819
25 Junie 201417:00 (BRT)  Ecuador0–0  FrankrykGroep E73 750
28 Junie 201417:00 (BRT)  Colombia2–0  UruguayAgste eindrondte73 804
4 Julie 201413:00 (BRT)  Frankryk0–1  DuitslandKwarteindrondte73 965
13 Julie 201416:00 (BRT)  Duitsland1–0 (e.t.)  ArgentiniëEindstryd74 738

Olimpiese Somerspele 2016wysig

DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers
16 Augustus 201613:00 (BRT)  Brasilië0–0 (3–4 n.S.)  SwedeHalfeindrondte (vroue)70 454
17 Augustus 201613:00 (BRT)  Brasilië6–0  HondurasHalfeindrondte (mans)52 457
19 Augustus 201617:30 (BRT)  Swede1–2  DuitslandGoue medalje-wedstryd (vroue)52 432
20 Augustus 201617:30 (BRT)  Brasilië1–1 (5–4 n.S.)  DuitslandGoue medalje-wedstryd (mans) 63 707

Copa América 2019wysig

DatumTyd (UTC-3)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers
16 Junie 201916:00 (BRT)  Paraguay2–2  KatarGroep B19 196
18 Junie 201918:30 (BRT)  Bolivië1–3  PeruGroep A26 346
24 Junie 201920:00 (BRT)  Chili0–1  UruguayGroep C57 442
28 Junie 201916:00 (BRT)  Venezuela0–2  ArgentiniëKwarteindrondte50 094
7 Julie 201917:00 (BRT)  Brasilië3–1  PeruEindstryd58 584

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media