Engelse Wikipedia

Engelse weergawe van Wikipedia

Engelse Wikipedia
Tipe webbladWiki
Taal(e)Engels
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
Opgerig15 Januarie 2001
Huidige statusAktief
URLen.wikipedia.org

Die Engelse weergawe van Wiki Baike was die eerste uitgawe van hierdie aanlynensiklopedie en is op 15 Januarie 2001 begin.[3] Na omtrent vyf jaar is die miljoenste artikel in Maart 2006 geskep. Hiermee laat hulle die ander Wikipedias, soos die Duitse, Franse en die Nederlandse Wikipedias, ver agter.[4] Slegs een-en-'n-halfjaar later, op 9 September 2007 bereik die Engelstalige Wikipedia reeds hulle tweemiljoenste artikel, op 17 Augustus 2009 hulle driemiljoenste artikel, op 13 Julie 2012 hulle viermiljoenste artikel, op 1 November 2015 hulle vyfmiljoenste artikel en op 23 Januarie 2020 hulle sesmiljoenste artikel.

Vergelyking met ander Wikipedia-weergawes
Oorsprong van die artikels
Lande waar die Engelse Wikipedia die belangrikste weergawe is.[1]
Top 25 lande volgens oorsprong van die gebruikers.[2]

Die Simple English Wikipedia (simplewiki) is 'n variasie waarin die meeste artikels slegs van basiese Engelse woordeskat gebruik maak. Daar is ook die Ou-Engelse (Ænglisc/Angelsaksiese) Wikipedia (angwiki), sowel as 'n toets of  "broeikas"-weergawe vir die Middel-Engelse Wikipedia (emmwiki).

Watter dialek van Engels?wysig

Een van die twispunte op die Engelse Wikipedia is oor watter variëteit van Engels voorkeur moet geniet. Die mees voor-die-handliggende kandidate is Amerikaanse Engels, Britse Engels en Internasionale Engels. Daar word besluit dat die dialek wat by die artikel sal pas voorkeur moet geniet. So sal Kanadese artikels in Kanadese Engels geskryf word, en sal Internasionale Engels meer geskik wees vir algemene artikels. Ongeag van die tipe Engels, moet die hele artikel konsekwent in dieselfde styl geskryf word.[5]

Vergelyking met ander ensiklopedieëwysig

In 2005 het die wetenskaplike tydskrif Nature 'n vergelykende studie gedoen om die kwaliteit van die Engelstalige Wikipedia teenoor die Encyclopædia Britannica te bepaal. Uit die ondersoek het dit geblyk dat wetenskaplike artikels in Wikipedia en Britannica gemiddeld vier groot foute bevat, 162 klein foutjies is in Wikipedia gevind, maar slegs 123 is in die Britannica gevind.[6]

Tydslynwysig

Aantal artikels:

DatumAantal artikels
15 Januarie 2001amptelike oprigting
21 Januarie 2003100 000
2 Februarie 2004200 000
20 April 2004250 000
7 Julie 2004300 000
20 November 2004400 000
17 Maart 2005500 000
18 Junie 2005600 000
25 Augustus 2005700 000
29 September 2005750 000
1 November 2005800 000
4 Januarie 2006900 000
1 Maart 20061 000 000
9 September 20072 000 000
17 Augustus 20093 000 000
13 Julie 20124 000 000
1 November 20155 000 000
23 Januarie 20206 000 000

Aantal artikels op hierdie oomblikwysig

Voorbeeldartikelwysig

  • 'n Voorbeeld van 'n Engelstalige artikel: Afrikaans.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. Zachte, Erik (14 November 2011). "Wikimedia Traffic Analysis Report – Wikipedia Page Views Per Country – Trends" (in Engels). Wikimedia Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op 19 Januarie 2011.
  2. Zachte, Erik (14 November 2011). "Wikimedia Traffic Analysis Report – Page Edits Per Wikipedia Language – Breakdown" (in Engels). Wikimedia Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2020. Besoek op 19 Januarie 2011.
  3. (en) en:Wikipedia Engelse artikel oor Wikipedia
  4. (en) en:English Wikipedia en:Special:PermanentLink/58515322
  5. (en) en:English Wikipedia#National stylistic conventions en:Special:PermanentLink/58515322 uit die Engelstalige Wikipedia.
  6. (en) Wiki Baike survives research test, BBC News, BBC, 15 Desember 2005

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media