Stamlose broodboom

Plant spesie

(Aangestuur vanaf Encephalartos villosus)

Die Stamlose broodboom (Encephalartos villosus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die plant kom voor in die Oos-Kaap vanaf Oos-Londen, KwaZulu-Natal en Eswatini. Die plant is klein, dit word slegs 40 cm hoog en groei naby die kus. Dit is 'n vinnige groeier en verkies om in skadu te groei. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Stamlose broodboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eensaadlobbiges
Orde:Asparagales
Familie:Asphodelaceae
Subfamilie:Asphodeloideae
Genus:Aloidendron
Spesie:
A. villosus
Binomiale naam
Aloidendron villosus
Lem., (1868)
Sinonieme
  • Encephalartos plumosus G.Nicholson
  • Encephalartos striatus Stapf & Burtt Davy
  • Encephalartos villosus f. intermedius Henn.
  • Zamia niveolanuginosa B.S.Williams

Die boom se FSA-nommer is 14.20.[1] In Engels staan die broodboom as die Ground cycad bekend.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media