Msinga-broodboom

Plant spesie

(Aangestuur vanaf Encephalartos msinganus)

Die Msinga-broodboom (Encephalartos msinganus) is 'n kritiek bedreigde spesie van die genus Encephalartos. Die boom is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in die gebied rondom Msinga voor. Die boom verkies volson of ligte skaduwee in goedgedreineerde grond en indien dit genoeg water kry, groei dit vinnig. Die plant word tot 3 m hoog. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Msinga-broodboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Divisie:Cycadophyta
Klas:Cycadopsida
Orde:Cycadales
Familie:Zamiaceae
Genus:Encephalartos
Spesie:
E. msinganus
Binomiale naam
Encephalartos msinganus
Vorster, (1996)

Die broodboom groei in struikgroepe en kort grasveld, gewoonlik tussen rotse op noordelike berghellings en sandsteenkranse op hoogtes van 900 tot 1 200 m bo seevlak. Daar is tans ongeveer 250 bome oor in hul natuurlike omgewing.

Die boom is eers in 1996 deur Piet Vorster as 'n unieke spesie geklassifiseer, voorheen was dit as deel van Encephalartos natalensis beskou. Die plant se FSA-nommer is 14.7.[1] In Engels staan die broodboom as die Msinga cycad bekend.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media