Emilio Mola

Emilio Mola y Vidal, (Placetas (Villa Clara), 9 Junie 1887 - Alcocero de Mola (Burgos), 3 Junie 1937) was 'n Spaanse soldaat wie se deelname aan 'n staatsgreep in 1936, die Spaanse Burgeroorlog begin het. Hy het bekend geword vir die gebruik van die begrip 'vyfde kolonne'.

Emilio Mola

Mola was die seun van 'n weermagoffisier in Kuba, destyds 'n Spaanse kolonie. Op die ouderdom van 20 het hy by die infanterie aangesluit. Hy het die militêre skool in Toledo bygewoon en in die koloniale oorlog van Spanje in Marokko geveg, waar hy die Medalla Militar Individual ontvang het.

Hy was 'n intelligente man wat uitgebreide resensies oor militêre aangeleenthede geskryf het. Hy was gewild en in 1927 is hy bevorder tot brigadier-generaal in die Spaanse leër. Mola is in 1930 aangestel as direkteur-generaal van nasionale veiligheid. Van toe af bots hy toenemend met sosialiste en kommuniste. Hy word daarna bevelvoerder in Marokko. Hy is in Februarie 1936 na Spanje teruggebring na die Spaanse verkiesingsoorwinning van die Volksfront (Frente Populart).

In Julie 1936 het konserwatiewe / monargistiese generaals waaronder Mola 'n staatsgreep geloods wat die Spaanse Burgeroorlog (1936-1939) begin het. Tydens die Spaanse Burgeroorlog was hy aan die hoof van die nasionalistiese Noordelike Leër. In 'n kort tyd verower hy die noordelike deel van Spanje in Julie 1936 nie, behalwe vir die kusstrook en die Baskiese gebied. Hy is in 1937, ses dae voor sy vyftigste verjaardag, in 'n vliegongeluk dood.

Bronnewysig

  • Graham, H. (2002). The Spanish Republic at War 1936-1939. Cambridge University Press.
  • Jackson, G. (1967) The Spanish Republic and the Civil War 1931-39, New Jersey.
  • Payne, S. 2012. The Spanish Civil War. Cambridge University Press.
  • Preston, P. (2012) The Spanish Holocaust. Harper Press. London.

Eksterne skakelswysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media