Ekstra tyd

Ekstra tyd in sport is die verlenging van 'n bepaalde wedstryd om 'n gelykopuitslag te vermy. Na afloop van so 'n gelykopwedstryd word die wedstryd met 'n vasgestelde aantal minute verleng in die hoop dat een van die spanne dit sal wen. As daar ná ekstra tyd nog steeds nie 'n wenner is nie word ander metodes gebruik om 'n uitslag af te dwing.

Beseringstyd, in teenstelling met ekstra tyd, is die verlenging van 'n bepaalde wedstryd om te vergoed vir tyd wat verlore gegaan het tydens die mediese versorging van spelers op die veld.

Sokkerwysig

In sokker word verskeie variasies van ekstra tyd toegepas, soos die goue- en silwer-doel, maar sedert 2010 word daar eenvoudig twee keer 15 minute ekstra gespeel. As daar dan steeds nie 'n wenner is nie, word strafskoppe gebruik om 'n uitslag te verkry.

Rugbywysig

Ekstra tyd word nie in rugby toegepas nie, maar beseringstyd van enkele minute (gewoonlik 5 ekstra minute per wedstryd) word soms toegelaat.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media