Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika

Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Insular Areas of the United States (Engels)
Flag of the United States.svgGreat Seal of the United States (obverse).svg
(Vlag)(Groot Seël)
Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel)
(Latyn: Uit baie, een)

In God We Trust (sedert 1956)
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Amptelike taleEngels
HoofstadWashington, D.C.
Grootste stadGeen
PresidentJoe Biden (D)
Oppervlakte
 - Totaal
10 553,18 vk km
Bevolking
 - Totaal (2010)
 - Bevolkingsdigtheid
4 411 808
418/vk km
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) USD
TydsoneUTC: −12 tot −4
VolksliedThe Star-Spangled Banner

Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika (Engels: Insular Areas of the United States) is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie.[1] Die eilandgebiede is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en sluit die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika in.

Karibiese See

VlagArgipel of eilandOppervlakte
(km²)
Lagoon
(km²)
BevolkingVerkrygingKoördinateISO 3166-1
ISO 3166-2
 Puerto Rico8 959 3 994 25910 Desember 189818°15′N 66°30′W / 18.250°N 66.500°W / 18.250; -66.500 (Puerto Rico)PR
 Amerikaanse Maagde-eilande349 108 60531 Maart 191718°20′N 64°50′W / 18.333°N 64.833°W / 18.333; -64.833 (Amerikaanse Maagde-eilande)VI
 Klein afgeleë eilande5,4 0  UM
 Navassa[nb 1]5,4 031 Oktober 185818°25′0″N 75°0′0″W / 18.41667°N 75.00000°W / 18.41667; -75.00000 (Navassa)UM-76
 Bajo Nuevo Bank[nb 2]0,02155022 November 186915°53′0″N 78°38′0″W / 15.88333°N 78.63333°W / 15.88333; -78.63333 (Bajo Nuevo Bank) 
 Serranilla Bank[nb 2]0,02120008 November 1879
13 November 1880
15°50′0″N 79°50′0″W / 15.83333°N 79.83333°W / 15.83333; -79.83333 (Serranilla Bank) 

Stille Oseaan

VlagArgipel of eilandOppervlakte
(km²)
Lagoon
(km²)
BevolkingVerkrygingKoördinateISO 3166-1
ISO 3166-2
 Guam549 168 564189813°24′N 144°43′O / 13.400°N 144.717°O / 13.400; 144.717 (Guam)GU
 Noordelike Mariana-eilande463,64 82 459194516°8′N 145°45′O / 16.133°N 145.750°O / 16.133; 145.750 (Noordelike Mariana-eilande)MP
 Amerikaans-Samoa199 57 881189914°17′S 170°42′W / 14.283°S 170.700°W / -14.283; -170.700 (Amerikanisch-Samoa)AS
 Klein afgeleë eilande28,1424440  UM
 Baker-eiland1,64 028 Oktober 18560°11′42″N 176°28′42″W / 0.19500°N 176.47833°W / 0.19500; -176.47833 (Baker-eiland)UM-81
 Howland-eiland1,85 028 Oktober 18560°48′26″N 176°37′1″W / 0.80722°N 176.61694°W / 0.80722; -176.61694 (Howland-eiland)UM-84
 Jarvis-eiland4,50 028 Oktober 18560°22′S 160°3′W / 0.367°S 160.050°W / -0.367; -160.050 (Jarvis-eiland)UM-86
 Johnston-atol[nb 3]2,6713006 September 185916°45′N 169°31′W / 16.750°N 169.517°W / 16.750; -169.517 (Johnston-atol)UM-67
 Kingman-rif0,016008 Februarie 18606°24′N 162°24′W / 6.400°N 162.400°W / 6.400; -162.400 (Kingman-rif)UM-89
 Midway-atol[nb 3]6,20404028 Augustus 186728°13′N 177°22′W / 28.217°N 177.367°W / 28.217; -177.367 (Midway-atol)UM-71
 Palmyra-atol[nb 3]3,98021 Februarie 19125°52′N 162°5′W / 5.867°N 162.083°W / 5.867; -162.083 (Palmyra-atol)UM-95
 Wake-eiland[nb 4]7,376017 Januarie 189919°17′N 166°36′O / 19.283°N 166.600°O / 19.283; 166.600 (Wake-eiland)UM-79

Vrye geassosieerde state

Voormalige gebiede

Sien ook

Notas

  1. geëis deur Haïti
  2. 2,0 2,1 geëis deur Colombia, Jamaika en Nicaragua
  3. 3,0 3,1 3,2 geëis deur Hawaii ná onafhanklikheid
  4. geëis deur die Marshalleilande

Verwysings

  1. (en) "Definitions of Insular Area Political Organizations". Office of Insular Affairs. U.S. Department of the Interior. 11 Januarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2012. Besoek op 2 Februarie 2012.

Eksterne skakels


 Verenigde State van Amerika 
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika

Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika (Engels: Insular Areas of the United States) is \'n term vir \'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie. Die eilandgebiede is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en sluit die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika in.