Eendag vir altyd

Eendag vir Altyd is 'n Afrikaanse rolprent van 94 minute wat op 8 Februarie 1985 vrygestel is. Die rolprent is deur Tonie van der Merwe vervaardig, Chris du Toit was die regisseur.

Eendag vir Altyd
RegisseurChris du Toit
ProduksieleierTonie van der Merwe
DraaiboekC.F. Beyers-Boshoff
MetAlwyn van der Merwe
Brümilda van Rensburg
Wanda van Zyl
Musiek deurValma Muir
KinematografieTobie Swanepoel
RedigeerderLaurens Barnard
Uitgereik8 Februarie 1985
Speeltyd94 minute
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
IMDb-profiel

Hoofrolspelerswysig

Storielynwysig

Hein en Ryno is mediese studente in hulle finale jaar wat vir dieselfde pos by die universiteit meeding. Hein raak in 'n motorongeluk betrokke en beskuldig Ryno valslik dat hy vir die ongeluk verantwoordelik is. In die paniek van die oomblik besluit Hein om op die vlug te slaan en sy vriendin besluit sy gaan saam. Die paartjie probeer telkens om 'n stap voor die polisie te bly.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media