Ebi

Ebrahim Hamedi (Persies: ابراهیم حامدی‎‎; * 19 Junie 1949 in Teheran, Iran), beter bekend onder sy verhoognaam Ebi (ابی), is een van die bekendste en invloedrykste Irannese sangers en musikante van sy tyd. Danksy sy ekspressiewe stem word hy as een van die beste sangers van sy generasie beskou.

Ebi
Ebi in Montreal
Agtergrondinligting
GeboortenaamEbrahim Hamedi
Gebore19 Junie 1949 (1949-06-19) (74 jaar oud)
Teheran, Iran
GenresKlassieke en popmusiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1967 tot hede
EtiketteTaraneh Records
Apolon Records
Caltex Records
Pars Video
Avang Records
AssosiasiesKamran Hooman
Shahram Shabpareh
Fereydoun Farrokhzad
BlackCats
Shadmehr Aghili
Webwerfebihamedi.com

Ebi bly sedert die Irannese Rewolusie in 1979 in Marbella, Spanje en Los Angeles en gaan dikwels op wêreldtoere. In sy repertoire verbind hy invloede van tradisionele Persiese musiek met westerse pop en soms ook Latino-ritmes.

As balling neem Ebi standpunt in teen die huidige Irannese bewind. Een van sy liedjies, Tasmim, behandel die omstrede presidensiële verkiesing in 2009. Met sy nasionalistiese liedjie Persian Gulf kies hy die kant van Iran in die Persiese Golf-naamstryd.

Eksterne skakelswysig

Media

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media