Dychtaoe

Dychtaoe (Russies: Дыхтау, Karatsjai-Balkaries: Дых тау) is 'n berg in Eurasië wat in die suidweste van Rusland net 5 kilometer noord van die grens ná Georgië geleë is. Met 'n hoogte van 5 205 meter is dit die tweede hoogste berg in die Kaukasus asook van Rusland en word soms as die tweede hoogste berg van Europa beskou. Volgens die algemene definisie van die grens tussen Europa en Asië is Dufour-bergpiek in die Alpe met 4 634 meter die tweede hoogste berg in Europa.

Dychtaoe
LiggingRepubliek van Kabardino-Balkarië, Rusland
Hoogte5 205[1] meter bo seevlak
ReeksKaukasus
Koördinate43°3′10″N 43°7′54″O / 43.05278°N 43.13167°O / 43.05278; 43.13167Koördinate: 43°3′10″N 43°7′54″O / 43.05278°N 43.13167°O / 43.05278; 43.13167
Eerste bestyging1888
Eerste bestyger(s)John Cockin
Albert Mummery
Ligging van Dychtaoe op 'n kaart (Georgië)
Dychtaoe
Dychtaoe

Verwysingswysig

  1. (en) "Gora Dykh-Tau, Russia". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.

Eksterne skakelswysig

  • (en) "Mount Dykhtau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media