Dutoiti

Die Dutoiti (Pseudochromis dutoiti) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom, vanaf Kenia tot by Park Rynie in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis ook bekend as die Dutoiti.

Dutoiti
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klas:Actinopterygii
Familie:Pseudochromidae
Genus:Pseudochromis
Spesie:
P. dutoiti
Binomiale naam
Pseudochromis dutoiti
Smith, 1955

Voorkomswysig

Die vis is oorwegend geel van kleur oor die lyf. Daar is 'n blou streep al langs die basis van die dorsale vin, van die voorkop tot by die stert, 'n blou streep onder die van die bek tot by die boonste rand van die operulum. Daar is ook 'n blou streep oor die rante van die twee stertlobbe. Die dorsale en anale vinne se rante is ook blou. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitatwysig

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe tot op dieptes van 25 m. Die onvolwasse visse leef in getypoele. Hulle eet bodemskaaldiere, wurms en vis. Hulle kan in akwariums oorleef.

Sien ookwysig

Bronwysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media